44 7 Onderwerpe en temas in kunswerke “Wat is in hierdie kunswerk? Wat beeld dit uit?”
Tydens verskillende tye en in verskillende dele van die wêreld het kunstenaars soortgelyke onderwerpe in hulle kuns geïnterpreteer en uitgebeeld. Die onderwerp van die werk is waaroor die skildery, tekening of beeldhouwerk handel. Die voorwerpe wat in die uitbeelding gebruik word en die onderliggende storie of idee waarna daardie figure en voorwerpe verwys, is die onderwerp van die werk.
onDErwErp iS ’n HAnDiGE mAniEr om kunSwErkE VAn VErSkillEnDE tyE En plEkkE tE VErGElyk.
1.2 FIG. 2A
Voltooi in jou VKS-werkboek.
Gebruik die volgende lys om die onderwerpe van die bostaande kunswerke te bepaal: