TINTORETTO, THE LAST SUPPER, C. 1591 – 1594. OLIE OP DOEK
7.4
Voltooi in jou V.K.S.- werkboek.
Die Venisiaanse Manneristiese kunstenaar, Tintoretto, het hierdie weergawe van Die Laaste Avondmaal geskilder. Plak kopieë van hierdie werk en ook Leonardo da Vinci se weergawe in jou werkboek.
• Bespreek vyf verskille tussen die twee werke en dui die verskille tussen Hoë Renaissance en Mannerisme aan.
• Watter een verkies jy? Gee twee goeie redes vir jou keuse.