Wanneer hulle ’n lading stoor, stoor kapasitors terselfdertyd energie: Energie E = ½QV = ½CV²
waar E = energie in joule (J).
Let daarop dat kapasitors hulle gestoorde energie aan die stroombaan teruglewer. Hulle "verbruik" nie elektriese energie deur dit in hitte om te sit, soos ’n weerstand nie. Die energie wat deur ’n kapasitor gestoor word, is baie minder as die energie wat in ’n battery gestoor word, dus kan kapasitors vir die meeste doeleindes nie as ’n praktiese bron van energie gebruik word nie.
Gesamentlike kapasitansie (Ct) van kapasitors in serie:
Kapasitors in serie en parallel Ct
Gesamentlike kapasitansie (Ct) van kapasitors in parallel:
C1 C2 C3
Serie C Figuur 5.19 (a): Kapasitors in serie
1 = 1 + 1 + C1
C2 Ct = C1 + C2 + C3 + ... C3 1 + ...
5
Parallel C1 C2 C3 C Figuur 5.19 (b): Kapasitors in parallel
Voorbeeld: Kapasitors in serie Bepaal die totale kapasitansie van ’n seriestroombaan met drie kapasitors met waardes van 1 µF, 2 µF en 3 µF onderskeidelik.
Gegee: Oplossing:
1 CT
1 CT
CT
= = = =
=
1 + + C3 1
1 C1 1 C2
1 + + 3 1
1 2
6 + 3 + 2 6
11 6
6 11 = 0,545 μF
Die totale kapasitansie van 0,545 μF is effens minder as dié van die kleinste kapasitor (1 μF).