Elektriese Tegnologie =1 1 Amerikaanse simbool IEK-simbool
Inset A Uitset Q 0 1
1 0
Waarheidstabel Die uitset Boole-uitdrukking Q = A (Die lyn bokant die A beteken die uitset is
omgekeer en dit word uitgespreek as “nie A nie”.) EN-hek
Die uitset Q is waar (logika 1) as die insette A EN B albei waar is (logika 1’e): Q = A EN B.
’n EN-hek kan twee of meer insette hê; sy inset is waar (logika 1) as al sy insette waar is (logika 1’e).
Skakelaar A
Battery
Skakelaar B
Lamp (Q) & Amerikaanse simbool
Inset A 0 0 1 1
IEK-simbool
Inset B Uitset Q 0 1 0 1
0 0 0 1
Waarheidstabel 174
Die Boole-uitdrukking kan ook geskryf word as Q = B.A of Q = A.B, dit wil sê die volgorde van die terme is nie belangrik nie. Dit staan ook bekend as die kommutatiewe wet.