33. In elkeen van die volgende stroombane sal die gloeilamp laat brand wanneer die skakelaar gedruk word. Neem aan die toevoerspanning is in elke geval êrens tussen 5 en 30 volt DS (met paslike lampe en weerstande):
Stroombaan 1 Stroombaan 2 Stroombaan 3
5
Stroombaan 4
Stroombaan 5
Stroombaan 6
Die stroombane is egter nie almal behoorlik ontwerp nie. Party werk behoorlik, ander sal een of twee keer werk voor hulle transistors faal. Toon die foutiewe stroombane aan en verduidelik hoekom hulle foutief is.