Figuur 5.48 (b): Meevoorspanning van NPN transistor basisstroom.
Stroomvloei in ’n transistor Die verhouding tussen die verskillende strome wat deur ’n transistor vloei is altyd dieselfde: die grootste stroom kom van die afgewer IE en die kleinste stroom is die basisstroom IB
. Die insamelaar-stroom IC is die verskil tussen die afgewer en die
Die stroomvloei in ’n transistor kan dus soos volg aangewys word: IE = IB + IC