Desnieteenstande sê Kirchhoff se Eerste Wet steeds: Die som van al die stroom wat na ’n aansluiting vloei, staan altyd gelyk aan die som van al die stroom wat vanaf daardie aansluiting wegvloei.
It = I1 + I2 + I3 I1 It R1 I2 I3 It R2 R3 Vt
Voorbeeld: Met verwysing na die stroombaan hieronder, bereken: a) Die totale weerstand van die stroombaan b) Die stroom wat vloei deur R1
c) Die totale stroom wat deur die stroombaan vloei. I1