Kapasitorspanning daal van 12 V na nul tydens ontlading
0 Figuur 5.23 (a): Die ontlaai van kapasitors 0 Tyd in sekondes
Tyd in sekondes
Stroom
Kapasitorstroom styg van –ve tot O V tydens ontlading
-ve
Figuur 5.23 (b): Die ontlaai van kapasitors
Voorbeeld: Kapasitors in parallel Bepaal die totale kapasitansie van ’n kapasitorstroombaan met drie kapasitors met waardes van 1 µF, 2 µF en 3 µF onderskeidelik.