GEEL: Jy moet baie versigtig wees wanneer jy geel sien. Dit kan geel en swart strepe wees, ’n geel en swart blokpatroon of geel teen ’n kontrasterende agtergrond.
GROEN: Dit is die basiese kleur waarmee ’n veilige area aangedui word. Dit dui ook op die plek waar noodhulptoerusting gehou word. Soliede groen of groen en wit kan gebruik word.
Veiligheidstekens
Nes kleurkodes is veiligheidstekens ’n taal wat almal verstaan waarmee ’n mens ongelukke probeer voorkom. Die vorms is net so belangrik soos die kleure wat gebruik word. Kom ons kyk na ’n paar tekens. Basiese veiligheidstekens Teken
Betekenis Brandtoerusting Brandblusser Brandslang Brandkraan Vuurkombers Noodhulp Ontsnaproete Noodtelefoon Elektriese noodskakelaar Kleur Rooi op wit agtergrond Rooi op wit agtergrond Rooi op wit agtergrond Rooi op wit agtergrond Rooi op wit agtergrond Wit op groen agtergrond Wit op groen agtergrond Wit op groen agtergrond Wit op groen agtergrond Oogbeskerming moet gedra word Wit op blou agtergrond