Vyfitte-stoofskakelaar In ’n vyfitte-stoofskakelaar sal daar drie elemente wees. Dit is ’n meer gebruiklike rangskikking, wat dit moontlik maak om die elemente in ses verskillende rangskikkings te verbind, wat ons ses hitteverstellings bied. In praktiese demonstrasies kan die drie elemente deur drie gloeilampe verteenwoordig word.
Af: geen verbinding met elemente nie. Ekstra lae hitte: Die drie elemente van die stoofplaat word in serie verbind. Lae hitte: Die twee elemente word in serie verbind. Medium: Net een element is verbind. Hoë hitte: Die twee elemente word parallel verbind. Ekstra hoë hitte: Die drie stoofplaatelemente word parallel verbind.
R1 R2 R3
AF
Rt = 0
EKSTRA LAAG
Rt
= R1
+ R2
+ R3
LAAG
Rt = R2
+ R3
MEDIUM
Rt
= R3
HOOG Rt
= R2
//R3
EKSTRA HOOG Figuur 6.17: Skematiese voorstelling van ’n vyfhitte-stoofskakelaar