Prakties 5 • Verbind die 7432 GS aan die 5 V gs-toevoer. (+ 5 V aan pen 14 en “0” aan pen 7).
• Verbind die uitset van hek No. 1 (pen 3) aan LED (uitsettoestel) op die opleier. • Diskonnekteer die insette van hek No. 1 van “0” en verbind aan logika skakelaars No. 1 en No. 2 van die die opleier.
• Skakel die insette volgens die waarheidstabel en vul die uitsetvlakke in (“1” of “0”).
No. 1 No. 2 LED 0 0 1 1
0 1 0 1
Logiese skakelaar No. 1
Logiese skakelaar No. 2
LED
Aktiwiteit 1
1. Wat is die verskil tussen digitaal en analoog? 2. Wat verstaan jy onder die term binêr? 3. Skakel die volgende syfers om van digitaal na binêr: a. 21 b. 9 c. 16 d. 64
4. Skakel die volgende syfers om van binêr na desimaal:
5. Bereken 10001 + 1110 = 6. Bereken 10001 – 111 = 7. Bereken 11111 x 100 = 8. Bereken 10000 ÷ 11 = 9. Gee die logika simbole, waarheidstafels en Boole-uitdrukkings vir die volgende hekke: a. EN b. OF c. NOF d. NEN e. NIE