Voorbeeld (binêre getal van 4 bisse) Gewigsposisie
Gewigswaarde Binêre syfer
10012 = 910 Optelling
Die eenvoudigste wiskundige bewerking in die binêre stelsel is optelling. Dis betreklik maklik om twee binêre eensyfergetalle op te tel deur ’n vorm van oordrag te gebruik.
Optelreëls 0 + 0 à 0 0 + 1 à 1 1 + 0 à 1 1 + 1 à 0, dra 1 oor na die volgende MSB (oſtewel 102
vir 2 is).
Voorbeeld: Tel die volgende binêre getalle op en kontroleer die antwoorde desimaal.
BIN 100
+11 1112
DES 4
+ 3 710
BIN 1101
+0101 100102
DES 13
+5 1810
Aftrekking Aſtrekking word op baie dieselfde manier gedoen:
Aſtrekreëls 0 − 0 à 0 0 − 1 à 1, leen 1 1 − 0 à 1 1 − 1 à 0
As jy ’n bis “1” van ’n bis “0” aſtrek kry jy die bis “1” en jy moet “1” vanuit die volgende kolom aſtrek. Dit staan bekend as leen. Die beginsel is dieselfde as vir oordra. As die resultaat van aſtrekking minder as 0 is (die laagste moontlike waarde van ’n bis), leen jy die tekort gedeel deur die grondtal (d.w.s. 10/10) van die linkerkant en trek dit van die volgende posisiewaarde af.
* * * * (daar word van die kolomme met ’n * gemerk geleen) 1 1 0 1 1 1 0