10. In elektroniese stroombane word die binêre 1 en 0 verteenwoordig as ’n spanning in volt. In positiewe logika-stelsels is die gebruik van 5 V vir logika 1 en 0 V vir logika 0 ’n aanvaarde praktyk.
9
i) Bepaal die moontlike uitsetkombinasies sowel as die uitset vir die stroombaan hierbo. (Skryf die tabel hieronder neer en voltooi die waarheidstabel.)
Inset: Uitset:
’n Geslote skakelaar = 1 Lig, af = 0
A B Q
’n Oop skakelaar = 0 Lig, aan = 1
ii) Noem die logikahek wat hierdie stroombaan verteenwoordig.
11. Teken netjies logikastroombane vir die volgende Boole-uitdrukkings: AB + BC + AC AB + C
12. Skryf die Boole-uitdrukking vir elk van die nommers wat in die volgende logikastroombane aangedui word.