Voorbeeld: Trek die volgende binêre getalle af en kontroleer die antwoorde desimaal. BIN DES
11
-10 012
3
- 2 110
BIN DES 110
6
- 011 0112
Vermenigvuldiging
Vermenigvuldiging word op soortgelyke wyse as in die desimale stelsel gedoen. Twee getalle A en B kan met deelprodukte vermenigvuldig word: vir elke bis in B word die produk van die vermenigvuldiging met elke bis in A op ’n nuwe reël geskryf, wat telkens een posisie links skuif sodat dit onder die betrokke bis in B begin. Die som van al hierdie deelprodukte lewer die eindresultaat.
Omdat daar net twee bisse in die binêre stelsel is, kan elke deelvermenigvuldiging net een van twee resultate oplewer:
Vermenigvuldigingsreëls 0 × 0 à 0 0 × 1 à 0 1 × 0 à 0 1 × 1 à 1
As die bis in B = 0, is die deelproduk ook 0. As die bis in B = 1, is die deelproduk dieselfde as A.
Die binêre getalle 1011 en 1010 word soos volg vermenigvuldig: 1 0 1 1 (A)
+ +
× 1 0 1 0 (B) ------------- 0 0 0 0 à Stem ooreen met ’n nul in B 1 0 1 1 à Stem ooreen met ’n een in B