Voorbeeld: Drie weerstande, 300 Ω, 200 Ω en 60 Ω, word parallel verbind. Bereken die totale weerstand van die stroombaan.
Rt Rt
1 = 1 + 1 + 1 R1
R2 200
1 = 1 + 1 + 1 300
= 15 600
Rt = 600 15
= 40 Ω
Spanning in ’n parallelbaan As weerstande parallel oor ’n spanningsbron geplaas word, is die spanning oor elkeen van die weerstande altyd dieselfde.
I1
Vt = V1 = V2 = V3 V1
R1 I2 I3 V2 R2 V3 R3 Vt R3 60 Let wel
Weerstande wat parallel verbind is, bied ’n laer gesamentlike (40 Ω) weerstand as wat enige van hierdie weerstande individueel (60 Ω) bied!
3
Stroomvloei in ’n parallelbaan Stroom wat deur ’n parallelbaan vloei, verdeel sodat dit deur elkeen van die takke van die parallelbaan vloei. In ’n parallelbaan trek takke met ’n lae weerstand meer stroom as dié met ’n hoë weerstand.