Prakties 3 Om ’n LED te toets Soort aktiwiteit: Ondersoek
Materiaal en toerusting • Toetsbord met twee LED's. NB!!!!! Opvoeder moet leerders twee diodes gee met twee toestande, bv. ’n oop stroombaan en ’n LED wat werk. (Hulle kan in ’n houertjie geplaas word, met slegs die LED's se simbole bo-op soos hieronder aangedui.)
• Verbinddrade met krokodilklampe aan weerskante. • Digitale multimeter met instelling vir diode-toetsing.
Instruksies • Kies die regte instelling om LED's mee te toets. Skryf dit neer. • Gebruik nou die multimeter op die regte instelling om alle lesings te meet. Skryf die neer in die tabel hieronder. Vertolk die lesings en voltooi die status van elke diode saam met redes vir jou besluite.
A LED 1 C LED 2 2 Terminaal
A(+) en B(-) A(-) en B(+) C(+) en D(-) C(-) en D(+)