Kirchhoff se tweede wet lui: Die som van die spanningsvalle oor die weerstande van ’n geslote stroombaan staan gelyk aan die totale aangewende spanning van die stroombaan.
Vt
Vt = V1 + V2 + V3 V2
V3
3
R1
R2
R3
Vt
Voorbeeld Met verwysing na die stroombaan hieronder, bereken: a) Die totale weerstand van die stroombaan b) Die vloei van stroom deur elke weerstand c) Die spannningsval oor elke weerstand d) Die totale toevoerspanning.
10 Ω R1
It 2A
20 Ω R2
30 Ω R3
a) Rt
= 10 + 20 + 30 = 60
= R1 + R2 + R3 b) It = IR1 = IR2 c) VR1 = It = IR2
∴ die stroomvloei deur elkeen van hierdie weerstande is dieselfde, d.w.s. 2A × R1