Elektriese Tegnologie tweedemagte van links na regs neer. Begin met 20
Omskakeling van binêr na desimaal As voorbeeld skakel ons die binêre getal 100110112
in desimale om. Skryf die en stel dit gelyk aan 1. Verhoog het agt syfers, dus sal die lys van agt elemente soos volg lyk: 27
die eksponent met 1 vir elke mag. Stop wanneer die aantal elemente in die lys gelyk staan aan die aantal syfers in die binêre getal. Die getal in ons voorbeeld, 100110112
, 26 , 25 , 24 , 23 , 22 , 21 , 20
wat uitwerk as 128, 64, 32, 16, 8, 4, 2, 1. Hier is hierdie stap uitgeskryf op papier vir die binêre voorbeeldgetal 100110112
.
Beweeg deur elke syfer van die binêre getal. As die syfer ’n 1 is, skryf jy die ooreenstemmende tweedemag onder die lyn onder die betrokke syfer. As die syfer ’n 0 is, skryf jy ’n 0 onder die lyn onder die betrokke syfer.
,
Hier is hierdie stap uitgeskryf op papier vir die binêre voorbeeldgetal 100110112 = 15510
. Logika hekke
Digitale stelsels word met behulp van logika (hekke) opgebou. Hierdie hekke is die EN-, OF-, NIE-, NEN- en NOF-hekke. Die basiese bewerkings word hieronder met behulp van waarheidstabelle en ekwivalente skakelbane beskryf.
Ekwivalente skakelbane Om die basiese werking van logika hekke te verduidelik, word skakelbane gebruik, d.w.s. eenvoudige stroombane wat saamgestel is uit skakelaars, ’n lamp, kragbron en, in sommige gevalle, ’n eenvoudige relê.
Waarheidstabelle Waarheidstabelle help ons om die gedrag van logikahekke te verstaan. Hulle toon hoe die inset(te) van ’n logikahek verband hou met sy uitset(te).
Kyk na die waarheidstabel op die volgende bladsy. Die hekinset(te) verskyn in die linkerkantse kolom(me) van die tabel met al die moontlike verskillende insetkombinasies. Dit word gewoonlik gedoen deur te sorg dat die insette in die binêre stelsel klop.
Die uitsette van die hek verskyn in die regterkantse kolom.
.
Die som van die onderste reël, 155, is die desimale ekwivalent daarvan. Of, met die grondtalle as onderskriſte, is dit 100110112