Nou het ons een enkele weerstand Rst1 in parallel met die weerstand R4 in parallel), en weereens kan ons hierdie kombinasie tot een enkele weerstand
verminder (“R parallel totaal 1” (R//t1)) deur die formule vir twee parallelle weerstande soos volg te gebruik:
R//t1 = 1 + 1 Rst1
= 1 + 1 12
= 6 Ω
Die stroombaan wat so verkry is, lyk min of meer soos volg: R1 = 6 Ω
R4 12 (weerstande
3
12 V
R//t1 = 6 Ω
Die twee oorblywende weerstande, R1 en R//tl, is in ’n serie-kombinasie verbind, en hulle kan weereens bymekaar getel word. Dus is die totale weerstand van die
stroombaan tussen die punte A en B:
Rt = R//t1 + R1 = 6 Ω + 6 Ω = 12 Ω
en ’n enkele weerstand van net 12 Ω kan gebruik word om die oorspronklike kombinasiestroombaan met 4 weerstande te vervang:
A It Rt = 6 Ω I1 R2 = 8 Ω 12 V R3 = 4 Ω B B 59 R4 = 12 Ω Rt = 12 Ω I2 A