Logika 5. Skryf in jou eie woorde jou gevolgtrekking van hierdie ondersoek neer.
S1 S2 UIT V uit 0 0 1 1
0 1 0 1
9
UIT
Prakties 3
1. Verbind die 7400 GC aan die 5 V gs-toevoer (+ 5 V aan pen 14 en “0” aan pen 7).
2. Verbind die uitset van hek No. 1 (pen 3) aan ’n ligdiode (LED–uitsettoestel) in die opleier.
Waarneming No. 1 Is die uitset HOOG of LAAG? (LED Aan of Af?)
3. Verbind nou die insette van hek 1 met “0” (pen 1 en pen 2).
Waarneming No. 2 Is die uitset HOOG of LAAG? (LED Aan of Af?)
Gevolgtrekking No. 1 Is die resultate van die two waarnemings (No. 1 en No. 2) dieselfde? (NIE verbind – swewend – en verbind met “0” ?)
Prakties 4
1. Verbind die 7408 GS met die 5 V gs-toevoer (+ 5 V aan pen 14 en “0” aan pen 7).
2. Verbind die uitset van hek No. 1 (pen 3) aan ’n LED (uitsettoestel) op die opleier. 3. Diskonnekteer die insette van hek No. 1 van “0” en verbind aan logika skakelaars No. 1 en No. 2 van die opleier.
4. Skakel die insette volgens die waarheidtabel en vul die uitsetvlakke in (“1” of “0”).