Met behulp van Ohm se wet word die waarde van die stroom (I) deur die baan eenvoudig bereken as: Stroombaan (I) =
V R
= 12 12
= 1 A
Enige serie-parallelweerstandbaan kan maklik tot ’n stroombaan met een gelykwaardige weerstand herlei word deur eers eenvoudige weerstande wat in serie of parallel verbind is, te identifiseer en hulle met individuele gelykwaardige weerstande te vervang.
Om die stroom deur elke weerstand te bepaal, moet ons weet wat die spanning oor
elke weerstand is. R1 is in serie met ’n parallelkombinasie R//t1. Nou weet jy al dat ’n seriebaan ’n spanningsverdeler is, en aangesien die waardes van R1 en R//tl dieselfde is, sal die spanning oor die twee weerstande dieselfde wees.
A It
V1 = 6 V en V//t1 = 6 V R1 = 6 Ω
V1 = 6 V 12 V V//t1 = 6 V R//t1 = 6 Ω
B
Aangesien R1 in serie met die toevoer is (net een pad vir die stroom), is die stroom deur R1 gelyk aan die totale stroom wat van die toevoer getrek word.
R//t1 weerstande dieselfde. is ’n parallelkombinasie van Rst1