Voorbeeld: Bereken die waarde van die uitgangspanning oor die 4 ohm-weerstand.
8 Ω 12 V 12 V 4 Ω V2 Vuit
V1
Rt = R1 + R2 = 8 Ω + 4 Ω
= 12Ω
It = Vt Rt
= 12 12
= 1 A
V1 = It × R1 (seriestroombaan It = I1) = 1 × 8
= 8 V
V2 = It × R2 (seriestroombaan It = I2) = 1 × 4
= 4 V
Deur verskillende waardes vir die twee weerstande te kies, kan die 12 V in enige twee spannings met ’n gesamentlike waarde van 12 V verdeel word, byvoorbeeld 3 en 9 V, 6 en 6 V ens.