Identifisering van basiese elektroniese komponente Soort aktiwiteit: Ondersoek
Materiaal en toerusting Verskillende elektroniese komponente.
Instruksies 1. Gebruik die komponent wat jy kry en doen die volgende: 1.1 Identifiseer die korrekte komponent wat by die komponent se naam op die aktiwiteitblad pas. (Plaas die komponent langs die komponent se naam.)
1.2 Skryf die regte stroombaansimbool langs die komponent se naam op dieselfde aktiwiteitblad.