Elektriese Tegnologie 28. Ontleed die stroombaan hieronder en bepaal:
i) Die totale weerstand van die stroombaan ii) Die totale stroom iii) Die spanningsval oor elke weerstand iv) Die strome deur al die weerstande v) Die kragverbuik van elke weerstand vi) Die totale kragverbruik van die stroombaan.