Weerstand in ’n parallelbaan Wanneer weerstande langs mekaar in plaas van agter mekaar (soos in ’n seriestroombaan) verbind word, sodat daar meer as een pad bestaan waarlangs stroom kan vloei, dan word daar gesê dat hulle parallel verbind is, en die stroombaan waarvan hulle deel vorm, word parallelbane of parallelkringe genoem.
I1 R1 I2 I3 R2 R3 Rt
1 = 1 + 1 + 1 R1
R2
R3
Weerstande wat parallel verbind is, bied ’n laer gesamentlike weerstand as wat elke weerstand individueel bied.
Kom ons kyk na ’n eenvoudige stroombaan met R1 parallel met R2. Jy weet al dat volgens Kirchhoff se Eerste Wet:
It = I1 + I2 I1 It I2 V1 R1 V2 R2 Vt It
Jy weet ook uit Ohm se wet dat - It = Vt
Rt Jy weet ook dat - Vervang die waardes: Formule vir parallelle weerstande:
I1 = V1 R1
Vt = V1 = V2
Vt = Vt + Vt Rt
R1 1 Rt = 1 R1
OF Rt = R1 × R2 R1 + R2
52 + 1 R2
Hierdie formule werk net vir twee weerstande in parallel