This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
Module 2 SIEN EN INTERPRETASIE VAN NEGATIEWE RUIMTE
Definisie van negatiewe ruimte: Dit is die areas om of tussen voorwerpe wat die voorwerp self definieer. Dit moet nie met negatiewe tekening verwar word nie!
Wat is ’n negatiewe tekening dan? ’n Negatiewe tekening behels die doelbewuste skep van jou eie negatiewe ruimte.
Inhoud vir Module 2 Oefening 1–3: Teken van negatiewe ruimtes Oefening 4: Voorbeelde van slim integrasie van negatiewe tekening Oefening 5: Plaas perspektief in perspektief: meer uitdagende 2- en 3-dimensionele projekte