ONTWERP – GRAAD 10 – ONDERWYSERSGIDS
Tabel 1a: Formele assessering, Graad 10 en 11
Formele assesserings (25%) SGA – gedurende jaar 25%
3 PAT’e: 100 × 3
2 teorietoetse: 50 × 2 1 teorie-eksamen (halfaarliks) 100
Kwartaal 1:
1 praktiese assesseringstaak (50 proses + 50 produk) + 1 teorietoets (50)
Interne jaareindeksamen (75%)
Retrospektiewe uitstalling 25%
Uitstalling/aanbieding van
jaar se werk (PAT’s 1–3): 70 3 opdragte (Ontwerp in ’n Sakekonteks) 30
Kwartaal 2:
1 praktiese assesseringstaak (50 proses + 50 produk) + 1 teorie-eksamen (100)
Jaareindeksamenvraestelle 25%
Skriſtelik eksamen Ontwerp in Konteks Graad 10: 2 uur (100) Graad 11: 2½ uur (100)
Kwartaal 3:
1 praktiese assesseringstaak (50 proses + 50 produk) + 1 teorietoets (50)
25%
Praktiese eksamen: 24 uur (raming): 100
Kwartaal 4:
1 eksamen (2 vraestelle): Vraestel 1: Teorie (100) +
Vraestel 2: Prakties (50 proses + 50 produk) – gedurende die 4de kwartaal gedoen
Promosiepunt: Tel rou punte en totale van assesseringstake van kwartaal 1 tot kwartaal 3 op en herlei na 100 + retrospektiewe uitstalling en navorsing (100) + vraestel 1 (100) + vraestel 2 (100) = Totaal van 400
Graad 10 – Lê die grondslag
Oorsig Sien Ontwerp in konteks. Hoe, waarom, wanneer en waar?
Die leerders sal kennis, vaardighede en ontwerpgeletterdheid ontwikkel: Daar kan nie genoeg beklemtoon word dat die grondslag in Graad 10 gelê word deur die basiese elemente van ontwerp te onderrig nie. Ontwerp-onderrig verskil nie van ander vakke nie, in die sin dat as jou Ontwerp- leerders nie geletterd of gesyferd is nie, sal hulle nie na hoër vlakke vorder nie.
Die Ontwerp-onderwyser moet probeer om die volgende vaardighede, kennis en waardes in Graad 10 te ontwikkel: 1. Konseptuele, innoverende vaardighede, kreatiewe en volhoubare denke. 2. Volle begrip van die ontwerpelemente en-beginsels. 3. Tegniese vaardighede en die vermoë om met ’n verskeidenheid materiale te werk. 4. Teken- en waarnemingsvaardighede. 5. Probleemoplossingsvaardighede. 6. Tydbestuursvaardighede en dokumentasie. 7. Kommunikasievaardighede – verbaal en visueel (Ontwerp-geletterdheidsvaardighede). 8. Navorsingsvaardighede (lees, skryf, begrip, interpretasie). 9. Basiese begrip, kennis van ontwerp, die bedryf en die toepassing van relevante terminologie.
Die onderwyser moet probeer om die volgende vaardighede binne ’n praktiese en teoretiese konteks te ontwikkel.
Metodes om inligting te versamel, te sorteer en toe te pas: 1. Navorsingsvaardighede 2. Begripsvaardighede 3. Skryfvaardighede 4. Onderhoudsvaardighede 5. Beplanning-, strukturele en presisievaardighede 6. Etiek (plagiaat, aflaai van internetinligting, kopiëring, egtheidskwessies, ens.) 7. Aanbiedingsvaardighede 8. Bibliografie/verwysings
2
Page 1 |
Page 2 |
Page 3 |
Page 4 |
Page 5 |
Page 6 |
Page 7 |
Page 8 |
Page 9 |
Page 10 |
Page 11 |
Page 12 |
Page 13 |
Page 14 |
Page 15 |
Page 16 |
Page 17 |
Page 18 |
Page 19 |
Page 20 |
Page 21 |
Page 22 |
Page 23 |
Page 24 |
Page 25 |
Page 26 |
Page 27 |
Page 28 |
Page 29 |
Page 30 |
Page 31 |
Page 32 |
Page 33 |
Page 34 |
Page 35 |
Page 36 |
Page 37 |
Page 38 |
Page 39 |
Page 40 |
Page 41 |
Page 42 |
Page 43 |
Page 44 |
Page 45 |
Page 46 |
Page 47 |
Page 48 |
Page 49 |
Page 50 |
Page 51 |
Page 52 |
Page 53 |
Page 54 |
Page 55 |
Page 56 |
Page 57 |
Page 58 |
Page 59 |
Page 60 |
Page 61 |
Page 62 |
Page 63 |
Page 64 |
Page 65 |
Page 66 |
Page 67 |
Page 68 |
Page 69 |
Page 70 |
Page 71 |
Page 72 |
Page 73 |
Page 74 |
Page 75 |
Page 76 |
Page 77 |
Page 78 |
Page 79 |
Page 80 |
Page 81 |
Page 82 |
Page 83 |
Page 84 |
Page 85 |
Page 86 |
Page 87 |
Page 88 |
Page 89 |
Page 90 |
Page 91 |
Page 92 |
Page 93 |
Page 94 |
Page 95 |
Page 96 |
Page 97 |
Page 98 |
Page 99 |
Page 100 |
Page 101 |
Page 102 |
Page 103 |
Page 104 |
Page 105 |
Page 106 |
Page 107 |
Page 108 |
Page 109 |
Page 110 |
Page 111 |
Page 112 |
Page 113 |
Page 114 |
Page 115 |
Page 116 |
Page 117 |
Page 118 |
Page 119 |
Page 120 |
Page 121 |
Page 122 |
Page 123 |
Page 124 |
Page 125 |
Page 126 |
Page 127 |
Page 128 |
Page 129 |
Page 130 |
Page 131 |
Page 132 |
Page 133 |
Page 134 |
Page 135 |
Page 136 |
Page 137 |
Page 138 |
Page 139 |
Page 140 |
Page 141 |
Page 142 |
Page 143 |
Page 144 |
Page 145 |
Page 146 |
Page 147 |
Page 148 |
Page 149 |
Page 150 |
Page 151 |
Page 152 |
Page 153 |
Page 154 |
Page 155 |
Page 156 |
Page 157 |
Page 158 |
Page 159 |
Page 160 |
Page 161 |
Page 162 |
Page 163 |
Page 164 |
Page 165