ONTWERP – GRAAD 10 – ONDERWYSERSGIDS
Omgewingsverantwoordelik: ’n ontwerp wat altyd die impak op die omgewing in ag neem wanneer daar besluite gemaak word oor die gebruik van materiale, afvalprodukte of die ontwerp van ’n produk wat spesifiek sal bydra tot ’n beter omgewing vir almal Ondeursigtig: Opague soliede kleur waardeur iemand nie kan sien nie; blok alle lig Ontwerp: ’n Gedetaileerde plan van ’n struktuur deur op die voorkoms te fokus; die gemak en effektiewe funksionaliteit van die finale ontwerp; om iets op ’n bekwame manier te doen; om iets te ontwerp vir ’n praktiese doel; ’n skets of grafiese voorstelling met die doel om die funksie of hoe om dit aan mekaar te sit, voor te stel Ontwerpbeginsels: balans, kontras, eenheid, ritme/beweging, proporsie, fokus/klem/dominansie, komposisie/uitleg Ontwerpelemente: lyn, tekstuur, kleur, vorm, toonwaardes Ontwerpproses: verskillende stadiums van die ontwerp vanaf konsep tot prototipe; sluit stadiums soos navorsing, spesifikasies, proefneming, konsepidees, prototipes, evaluasie en oordenking in Ontwerpwerkboek: jou eie ‘dagboek’ met bronne wat jy kan gebruik om jou ontwerp te dokumenteer deur middel van proseswerk, konsepte, sketse, idees, ens.; ’n boek om al jou ontwerpontwikkeling en idees aan te teken Ontwikkelingsbekwaamheid: die ontwikkeling van ’n persoon op verskeie vlakke van bevoegdheid Onvoorstelbaar: objekte, vorms of fatsoene wat nie as objek of as inhoud herkenbaar is nie Oogvlak: sien ook horisontale lyn Oorkruisende-/oorvleulende lyne: tekentegniek waar ’n verskeidenheid lyne oormekaar vloei; opbou van toonwaardes; tegniek wat gebruik word om vorm en volume uit te beeld Oorvleueling: om ’n laag bo-oor ’n ander laag te plaas Opdrag/projekvoorskrifte: geskrewe of verbale instruksies wat die projek spesifiseer Oppervlakontwerp: behandeling, transformasie of versiering van meestal 2D-oppervlaktes; 3D oppervlaktes kan ook getransformeer of versier word, byvoorbeeld om die oppervlak van ’n tafelblad met mosaïek te versier; sluit al die ontwerpsektore in wat verskillende oppervlaktes behandel, transformeer en dekoratiewe eienskappe by die oppervlak voeg, soos byvoorbeeld tekstielontwerp, appliek, borduursel, mosaïek, graffiti, ens. Optiese kleurvermenging: wanneer twee kontrasterende kleure langs mekaar gejukstaponeer word, skep dit die visuele persepsie of illusie dat die kleure met mekaar vermeng het Organiese vorms: vorms wat in die natuur voorkom, gewoonlik ‘sagter’ vorms as geometriese vorms; vry van vorm en nie beperk tot meetkundige presisie nie; besit ’n meer natuurlike vloei van lyn en vorm Ornament: dekoratiewe 3D-voorwerp; hoofdoel is om as versiering te dien Ornamenteel: die kuns om dekoratiewe details of ontwerpe aan geboue, meubels of materiaal aan te bring Ornamenteer: dekoratiewe voorwerpe of ontwerpe wat as ekstra detail by ander voorwerpe gevoeg word
P
Pan-Afrika: sambreelterm vir alle kulture van Afrika Papierwerk: alle produkte wat uit papier vervaardig is Patent: ’n ontwerper neem ’n patent uit om sy regte of sy/haar ontwerp (of uitvindsel) te beskerm teen nabootsing en vervaardiging deur andere Patroon: dekoratiewe ontwerp of motief wat op ’n gereelde basis in ’n komposisie herhaal word Persepsievaardighede: die graad van vaardigheid om dinge om jou waar te neem; jou graad van bewustheid Perspektiewe tekeninge: ’n tekening (lyn of gedetailleerde tekening) van die 3D- eienskappe van ’n voorwerp, gebou of spasie uitgebeeld op ’n 2D-oppervlak; oor die algemeen deur argitekte, ingenieurs en binnehuiseversierders gebruik Piktogram: ’n simbool wat ’n idee, konsep, objek, aktiwiteit, plek of gebeurtenis voorstel Plastiek: enige materiaal wat herskep, verwring of gebuig kan word sonder die byvoeging en weglating van massa Polichromaties: veelkleurig Positiewe vorm/area: die werklike vorm (2D) of voorwerp (3D) wat in ’n spasie geplaas word; die ‘figuur’ in ’n figuur- grond verhouding; die area wat ’n 3D-objek in beslag neem Prentpaneel: 2D-oppervlak; die plat oppervlak waarop die ware vorm of beeld bestaan; enige illusie of diepte/3D kwaliteit word geïdentifiseer as ‘verby die prent paneel’ Primêre as: die hoof as van ’n vorm of objek, byvoorbeel die ruggraat van ’n menslike geraamte Primêre kleure: oorspronklike kleure; kan nie gemaak word deur die meng van ander kleure nie; primêre kleure, rooi, geel en blou; alle ander kleure word teoreties gemeng met een of meer van hierdie drie kleure Primêre kontoer: die heel buitenste fatsoen van ’n vorm
153
Page 1 |
Page 2 |
Page 3 |
Page 4 |
Page 5 |
Page 6 |
Page 7 |
Page 8 |
Page 9 |
Page 10 |
Page 11 |
Page 12 |
Page 13 |
Page 14 |
Page 15 |
Page 16 |
Page 17 |
Page 18 |
Page 19 |
Page 20 |
Page 21 |
Page 22 |
Page 23 |
Page 24 |
Page 25 |
Page 26 |
Page 27 |
Page 28 |
Page 29 |
Page 30 |
Page 31 |
Page 32 |
Page 33 |
Page 34 |
Page 35 |
Page 36 |
Page 37 |
Page 38 |
Page 39 |
Page 40 |
Page 41 |
Page 42 |
Page 43 |
Page 44 |
Page 45 |
Page 46 |
Page 47 |
Page 48 |
Page 49 |
Page 50 |
Page 51 |
Page 52 |
Page 53 |
Page 54 |
Page 55 |
Page 56 |
Page 57 |
Page 58 |
Page 59 |
Page 60 |
Page 61 |
Page 62 |
Page 63 |
Page 64 |
Page 65 |
Page 66 |
Page 67 |
Page 68 |
Page 69 |
Page 70 |
Page 71 |
Page 72 |
Page 73 |
Page 74 |
Page 75 |
Page 76 |
Page 77 |
Page 78 |
Page 79 |
Page 80 |
Page 81 |
Page 82 |
Page 83 |
Page 84 |
Page 85 |
Page 86 |
Page 87 |
Page 88 |
Page 89 |
Page 90 |
Page 91 |
Page 92 |
Page 93 |
Page 94 |
Page 95 |
Page 96 |
Page 97 |
Page 98 |
Page 99 |
Page 100 |
Page 101 |
Page 102 |
Page 103 |
Page 104 |
Page 105 |
Page 106 |
Page 107 |
Page 108 |
Page 109 |
Page 110 |
Page 111 |
Page 112 |
Page 113 |
Page 114 |
Page 115 |
Page 116 |
Page 117 |
Page 118 |
Page 119 |
Page 120 |
Page 121 |
Page 122 |
Page 123 |
Page 124 |
Page 125 |
Page 126 |
Page 127 |
Page 128 |
Page 129 |
Page 130 |
Page 131 |
Page 132 |
Page 133 |
Page 134 |
Page 135 |
Page 136 |
Page 137 |
Page 138 |
Page 139 |
Page 140 |
Page 141 |
Page 142 |
Page 143 |
Page 144 |
Page 145 |
Page 146 |
Page 147 |
Page 148 |
Page 149 |
Page 150 |
Page 151 |
Page 152 |
Page 153 |
Page 154 |
Page 155 |
Page 156 |
Page 157 |
Page 158 |
Page 159 |
Page 160 |
Page 161 |
Page 162 |
Page 163 |
Page 164 |
Page 165