ONTWERP – GRAAD 10 – ONDERWYSERSGIDS
Projekopdrag: Industriële ontwerp Aktiwiteit 3
In hierdie aktiwiteit moet die leerders vertroud raak met die rolle van die uitvinder en die ontwerper om tussen die twee te kan onderskei. Hulle moet ook krities begin kyk na alledaagse funksionele voorwerpe waarmee hulle vertroud is.
Voorbeelde van moontlike antwoorde:
1. Lys drie vervaardigde produkte wat jy vandag gebruik het: • Tandeborsel • Beker • Ketel
2. Wat was die rol van die uitvinder? Die uitvinder het die idee of konsep gekry nadat ’n behoeſte geïdentifiseer is.
3. Wat was die rol van die ontwerper? Om die uitvinder se idee realiteit/tasbaar en funksioneel te maak volgens die beginsels en elemente van ontwerp.
4. Hoe is dit geproduseer? Met ’n masjien – massavervaardig en nie handgemaak nie.
5. Verduidelik die rol van die Industriële Revolusie in die maak van funksionele voorwerpe. Deur industrialisering het die produksie van funksionele voorwerpe geweldig toegeneem en dit het alledaagse funksionele voorwerpe vir verbruikers baie meer toeganklik gemaak. As gevolg van massaproduksie het die voorwerpe goedkoper en meer bekostigbaar geword vir verbruikers. Soos beskikbaarheid toegeneem het, het verbruikersbewustheid ook toegeneem. Waar mense funksionele voorwerpe self moes gemaak het, kon hulle nou na ’n winkel toe gaan en dit teen ’n redelike koste koop. Hulle het ’n voorwerp dus vir ’n beperkte tyd gebruik en dit dan bloot met ’n nuwe een vervang, wat die vraag na daardie spesifieke voorwerp verhoog het. Dit het weer daartoe gelei dat meer van die voorwerp geproduseer is.
Praktiese toepassing
Aktiwiteit 4 Voorbeeld van moontlike antwoorde (voorwerp: ’n broodmes)
FUNKSIONALITEIT 1. Beskryf die voorwerp. Lang voorwerp met houthef en ’n getande lem van vlekvrye staal.
2. Is die voorwerp maklik om te herken? Motiveer jou antwoord. Ja, want die lem toon duidelik dat die voorwerp gebruik word om iets te sny.
3. Kan jy duidelik sien waarvoor die voorwerp gebruik word? Motiveer jou antwoord. Ja en nee – duidelik dit word vir sny gebruik maar nie wat daarmee gesny moet word nie.
4. Is dit maklik om te gebruik? Motiveer jou antwoord. Ja, die lem is lank genoeg om brood mee te sny.
5. Werk die voorwerp soos verwag is? Motiveer jou antwoord. Ja, hoewel slegs dik snye brood gesny kon word.
128
Page 1 |
Page 2 |
Page 3 |
Page 4 |
Page 5 |
Page 6 |
Page 7 |
Page 8 |
Page 9 |
Page 10 |
Page 11 |
Page 12 |
Page 13 |
Page 14 |
Page 15 |
Page 16 |
Page 17 |
Page 18 |
Page 19 |
Page 20 |
Page 21 |
Page 22 |
Page 23 |
Page 24 |
Page 25 |
Page 26 |
Page 27 |
Page 28 |
Page 29 |
Page 30 |
Page 31 |
Page 32 |
Page 33 |
Page 34 |
Page 35 |
Page 36 |
Page 37 |
Page 38 |
Page 39 |
Page 40 |
Page 41 |
Page 42 |
Page 43 |
Page 44 |
Page 45 |
Page 46 |
Page 47 |
Page 48 |
Page 49 |
Page 50 |
Page 51 |
Page 52 |
Page 53 |
Page 54 |
Page 55 |
Page 56 |
Page 57 |
Page 58 |
Page 59 |
Page 60 |
Page 61 |
Page 62 |
Page 63 |
Page 64 |
Page 65 |
Page 66 |
Page 67 |
Page 68 |
Page 69 |
Page 70 |
Page 71 |
Page 72 |
Page 73 |
Page 74 |
Page 75 |
Page 76 |
Page 77 |
Page 78 |
Page 79 |
Page 80 |
Page 81 |
Page 82 |
Page 83 |
Page 84 |
Page 85 |
Page 86 |
Page 87 |
Page 88 |
Page 89 |
Page 90 |
Page 91 |
Page 92 |
Page 93 |
Page 94 |
Page 95 |
Page 96 |
Page 97 |
Page 98 |
Page 99 |
Page 100 |
Page 101 |
Page 102 |
Page 103 |
Page 104 |
Page 105 |
Page 106 |
Page 107 |
Page 108 |
Page 109 |
Page 110 |
Page 111 |
Page 112 |
Page 113 |
Page 114 |
Page 115 |
Page 116 |
Page 117 |
Page 118 |
Page 119 |
Page 120 |
Page 121 |
Page 122 |
Page 123 |
Page 124 |
Page 125 |
Page 126 |
Page 127 |
Page 128 |
Page 129 |
Page 130 |
Page 131 |
Page 132 |
Page 133 |
Page 134 |
Page 135 |
Page 136 |
Page 137 |
Page 138 |
Page 139 |
Page 140 |
Page 141 |
Page 142 |
Page 143 |
Page 144 |
Page 145 |
Page 146 |
Page 147 |
Page 148 |
Page 149 |
Page 150 |
Page 151 |
Page 152 |
Page 153 |
Page 154 |
Page 155 |
Page 156 |
Page 157 |
Page 158 |
Page 159 |
Page 160 |
Page 161 |
Page 162 |
Page 163 |
Page 164 |
Page 165