ONTWERP – GRAAD 10 – ONDERWYSERSGIDS
Tydens hierdie aktiwiteit moet leerders kyk hoe lank dit neem om die taak te voltooi. Nadat almal die aktiwiteit voltooi het, kan jy die gemiddelde van die tye bereken om die “standaardtyd” te kry wat dit neem om hierdie spesifieke taak te voltooi.
Nuttige wenke
Snywerk: Wanneer die leerders met ’n handwerkmessie sny, laat hulle altyd ’n metaalliniaal of ’n stewige metaalstrook gebruik. Plastiekliniale sal nie werk nie, aangesien mens die liniaal kan raaksny en dus nie reguit sny nie. Dit sal ook ’n onegalige oppervlak op die liniaal tot gevolg hê en dan kan dit nie weer gebruik word nie.
Hulle moet altyd meer druk op die metaalliniaal plaas en nie op die messie nie. Hulle moet altyd na hulleself toe sny om te verseker dat hulle volle beheer oor die rigting en druk op die liniaal en die messie het. Wanneer die leerders hoeke sny, moet die materiaal altyd so gedraai wees dat die leerders sal aanhou om vertikaal en na hulleself toe te sny.
Die snymessie moet altyd aan die kant van die liniaal gebruik word waar weggesny word – die gedeelte wat weggegooi gaan word, eerder as om aan die kant te sny wat behou moet word. In geval die lem gly, sal dit in die deel van die materiaal gly wat weggegooi gaan word en nie die deel wat gehou moet word nie.
Die hoek van die lem moet 45 grade wees, ander sal die materiaal of papier wat gesny moet word, skeur. Die snylyn moet eerder ’n paar keer herhaal word om seker te maak dat dit regdeur gesny is voordat die druk van die liniaal afgehaal word.
Die lem sny soms nie soos dit moet nie. Dit kan beteken dat, as die metode vir die snywerk volgens bogenoemde gedoen word, die lem stomp is. Help die leerder om die ou stuk af te breek sodat die leerder met ’n skerp nuwe stuk kan sny. Waarsku die leerders om versigtig te wees – laat hulle eerder ’n volwassene vra om te help om ongelukke te vermy!
Konstruksie van kartonstukke: Laat die leerders eerder gebruik maak van maskeerband (of klein spelde) om die verskillende dele bymekaar of in plek te hou voordat hulle enige gom tydens die finale vashegting van die kartonstukke gebruik.
Maskeerband, as dit korrek gebruik word, sal nie die oppervlak van die karton skeur wanneer dit afgehaal moet word nie.
Wanneer die maskeerband afgehaal word, moet dit in ’n plat rigting wees (naby die oppervlak) eerder as om dit opwaarts te trek. As die band amper parallel met die oppervlak afgehaal word en nie net opwaarts afgetrek word nie, sal dit die risiko verminder dat die oppervlak van die karton kan skeur.
113
Page 1 |
Page 2 |
Page 3 |
Page 4 |
Page 5 |
Page 6 |
Page 7 |
Page 8 |
Page 9 |
Page 10 |
Page 11 |
Page 12 |
Page 13 |
Page 14 |
Page 15 |
Page 16 |
Page 17 |
Page 18 |
Page 19 |
Page 20 |
Page 21 |
Page 22 |
Page 23 |
Page 24 |
Page 25 |
Page 26 |
Page 27 |
Page 28 |
Page 29 |
Page 30 |
Page 31 |
Page 32 |
Page 33 |
Page 34 |
Page 35 |
Page 36 |
Page 37 |
Page 38 |
Page 39 |
Page 40 |
Page 41 |
Page 42 |
Page 43 |
Page 44 |
Page 45 |
Page 46 |
Page 47 |
Page 48 |
Page 49 |
Page 50 |
Page 51 |
Page 52 |
Page 53 |
Page 54 |
Page 55 |
Page 56 |
Page 57 |
Page 58 |
Page 59 |
Page 60 |
Page 61 |
Page 62 |
Page 63 |
Page 64 |
Page 65 |
Page 66 |
Page 67 |
Page 68 |
Page 69 |
Page 70 |
Page 71 |
Page 72 |
Page 73 |
Page 74 |
Page 75 |
Page 76 |
Page 77 |
Page 78 |
Page 79 |
Page 80 |
Page 81 |
Page 82 |
Page 83 |
Page 84 |
Page 85 |
Page 86 |
Page 87 |
Page 88 |
Page 89 |
Page 90 |
Page 91 |
Page 92 |
Page 93 |
Page 94 |
Page 95 |
Page 96 |
Page 97 |
Page 98 |
Page 99 |
Page 100 |
Page 101 |
Page 102 |
Page 103 |
Page 104 |
Page 105 |
Page 106 |
Page 107 |
Page 108 |
Page 109 |
Page 110 |
Page 111 |
Page 112 |
Page 113 |
Page 114 |
Page 115 |
Page 116 |
Page 117 |
Page 118 |
Page 119 |
Page 120 |
Page 121 |
Page 122 |
Page 123 |
Page 124 |
Page 125 |
Page 126 |
Page 127 |
Page 128 |
Page 129 |
Page 130 |
Page 131 |
Page 132 |
Page 133 |
Page 134 |
Page 135 |
Page 136 |
Page 137 |
Page 138 |
Page 139 |
Page 140 |
Page 141 |
Page 142 |
Page 143 |
Page 144 |
Page 145 |
Page 146 |
Page 147 |
Page 148 |
Page 149 |
Page 150 |
Page 151 |
Page 152 |
Page 153 |
Page 154 |
Page 155 |
Page 156 |
Page 157 |
Page 158 |
Page 159 |
Page 160 |
Page 161 |
Page 162 |
Page 163 |
Page 164 |
Page 165