ONTWERP – GRAAD 10 – ONDERWYSERSGIDS
Basiese vereistes vir ’n gevallestudie van ’n ontwerper, ontwerpgroep of ontwerpstudio (soos aangedui in die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring- (KABV-) dokument)
• Invloede: onmiddellike omgewing, identifikasie van die verbruiker en tendense • Stylkenmerke • Ten minste EEN voorbeeld van ontwerp/produk: identifiseer die behoeſte/die opdrag van die kliënt/ bedoeling van die eindproduk, keuse van materiale/stelsels, ontwerpproduksie en ontwerpprosesse
• Enige impak van sosiokulturele en/of omgewingskwessies, indien van toepassing, op die volhoubaarheid van die ontwerp of onderneming
• Deel van die bemarkingstrategie, indien van toepassing • Omskrywing van hoe die sukses van die finale produk gemeet is
Oor die aktiwiteite Let asseblief daarop dat al die voorgestelde aktiwiteite in hierdie boek die volgende sal bereik: Die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring- (KABV-) dokument dui die volgende aan:
Onderwerp 1 (Proses) en Onderwerp 2 (Produksie) is die kreatiewe of praktiese aspekte van die vak en is nou verwant aan mekaar. Die ontwerpproses (beplanning) en produksie (maak) behels in wese hoe en wat om te ontwerp. Onderwerp 3 (Ontwerp-teorie) is die teoretiese aspek van die vak en sluit in ’n oorsig oor ontwerpgeletterdheid, die geskiedenis van ontwerp, ontwerp in ’n sosiokulturele/omgewings- en volhoubare konteks, en ontwerp in ’n besigheidskonteks (wat met Onderwerp 1, Proses geïntegreer moet word).
Ontwerpproses Demonstreer begrip van die interverwante aard van die beplanning, aksie en besinningsiklus wat die ontwerpproses bepaal: 1.1.1 identifiseer ’n behoeſte, probleem en/of geleentheid, of werk vanaf ’n opdrag; 1.1.2 skeduleer die ontwerpproses; 1.1.3 ondersoek die konteks van ’n ontwerpprobleem; 1.1.4 versamel, ontleed, organiseer, interpreteer en erken relevante inligting om die ontwerpproses te lei; 1.1.5 ondersoek verskillende benaderings en genereer idees om probleme kreatief, innoverend of intuïtief op te los deur ’n verskeidenheid metodes te gebruik;
1.1.6 ondersoek die gebruik van toepaslike materiale en produksietegnieke en produseer voorbeelde, prototipes of makette;
1.1.7 evalueer die idees wat gegenereer word, stel verbeteringe voor en kies die beste oplossing; 1.1.8 beplan die produksieproses.
Onderwerp 1: Ontwerpproses en faktore wat die proses van ontwerp in ’n sakekonteks beïnvloed 10
Proses Basiese kennis en toepassing van die ontwerpproses: • Werk vanaf ’n opdrag. • Ondersoek die konteks. • Genereer idees en ondersoek verskillende benaderings en metodes. • Ondersoek die gebruik van toepaslike materiale. • Produseer voorbeelde, prototipes of makette. • Evalueer die idees wat gegenereer word en kies die beste oplossing. • Kennis en ’n waardering van ontwerp as ’n sterk instrument van verandering om waarde by die lewe te voeg. Beïnvloedende faktore • Basiese kennis en ’n bewustheid van estetika en funksionaliteit. • ’n Bewustheid van verantwoordelike ontwerppraktyk. • Ontwikkeling van tekenvaardighede. Ontwerp in ’n besigheidskonteks: Navorsing • ’n Bewustheid van ’n paar van die maniere waarop ontwerpprodukte en -dienste bemark word (visuele bemarking).
4
Page 1 |
Page 2 |
Page 3 |
Page 4 |
Page 5 |
Page 6 |
Page 7 |
Page 8 |
Page 9 |
Page 10 |
Page 11 |
Page 12 |
Page 13 |
Page 14 |
Page 15 |
Page 16 |
Page 17 |
Page 18 |
Page 19 |
Page 20 |
Page 21 |
Page 22 |
Page 23 |
Page 24 |
Page 25 |
Page 26 |
Page 27 |
Page 28 |
Page 29 |
Page 30 |
Page 31 |
Page 32 |
Page 33 |
Page 34 |
Page 35 |
Page 36 |
Page 37 |
Page 38 |
Page 39 |
Page 40 |
Page 41 |
Page 42 |
Page 43 |
Page 44 |
Page 45 |
Page 46 |
Page 47 |
Page 48 |
Page 49 |
Page 50 |
Page 51 |
Page 52 |
Page 53 |
Page 54 |
Page 55 |
Page 56 |
Page 57 |
Page 58 |
Page 59 |
Page 60 |
Page 61 |
Page 62 |
Page 63 |
Page 64 |
Page 65 |
Page 66 |
Page 67 |
Page 68 |
Page 69 |
Page 70 |
Page 71 |
Page 72 |
Page 73 |
Page 74 |
Page 75 |
Page 76 |
Page 77 |
Page 78 |
Page 79 |
Page 80 |
Page 81 |
Page 82 |
Page 83 |
Page 84 |
Page 85 |
Page 86 |
Page 87 |
Page 88 |
Page 89 |
Page 90 |
Page 91 |
Page 92 |
Page 93 |
Page 94 |
Page 95 |
Page 96 |
Page 97 |
Page 98 |
Page 99 |
Page 100 |
Page 101 |
Page 102 |
Page 103 |
Page 104 |
Page 105 |
Page 106 |
Page 107 |
Page 108 |
Page 109 |
Page 110 |
Page 111 |
Page 112 |
Page 113 |
Page 114 |
Page 115 |
Page 116 |
Page 117 |
Page 118 |
Page 119 |
Page 120 |
Page 121 |
Page 122 |
Page 123 |
Page 124 |
Page 125 |
Page 126 |
Page 127 |
Page 128 |
Page 129 |
Page 130 |
Page 131 |
Page 132 |
Page 133 |
Page 134 |
Page 135 |
Page 136 |
Page 137 |
Page 138 |
Page 139 |
Page 140 |
Page 141 |
Page 142 |
Page 143 |
Page 144 |
Page 145 |
Page 146 |
Page 147 |
Page 148 |
Page 149 |
Page 150 |
Page 151 |
Page 152 |
Page 153 |
Page 154 |
Page 155 |
Page 156 |
Page 157 |
Page 158 |
Page 159 |
Page 160 |
Page 161 |
Page 162 |
Page 163 |
Page 164 |
Page 165