This page contains a Flash digital edition of a book.
ONTWERP – GRAAD 10 – ONDERWYSERSGIDS


Groen-ontwerp: gebruikmaak van ontwerpmetodes wat volhoudbaar is deur die gebruik van herwonne, omgewingsgesinde en herwinbare materiale en ontwerpelemente, bv. sonenergie, besparing van water en elektrisiteit Groepering: die soeke na en vinding van ooreenkomste en konneksies tussen verskillende elemente sodat dit sal bydra tot die eenheid van ’n ontwerp Grond: agtergrond of oppervlak waarin vorms of merke geskep word


H


Halfrond: 3D-objek wat vanuit ’n 180 grade hoek/aansig beskou moet word Handelsmerk kommunikasie-ontwerp: ontwerpproses wat gebruik word om ’n handelsmerk vir ’n nuwe produk of diens te ontwerp wat die unieke kenmerke van die produk of diens weerspieël; wat die produk of diens van die mededingers onderskei, en wat ook die kenmerke wat verbruikers met hierdie produk of diens assosieer, reflekteer Handelsmerk: beskryf of identifiseer ’n unieke produk of diens deur gebruik te maak van ’n naam, simbool, merk, visuele beeld, logo of ’n kombinasie daarvan Handewerk: gewoonlik die tradisionele manier om items bekwaam met die hand te vervaardig; het meestal ’n funksionele doel; aktiwiteite soos weef, mandjieweef, houtkerf en keramiek/pottebakkery Handgemaakte vorms: enige voorwerp wat met die hand gemaak word en nie deur masjiene nie Handvervaardig: slegs met die hand gemaak, sonder masjiene Harmonie: aangename kombinasie en verhouding van elemente waaruit die finale komposisie bestaan Herkoms: kwaliteite, eienskappe, tradisies van die lewe wat verwys na dinge met historiese belange wat ’n groot impak op die samelewing gehad het en wat van geslag tot geslag oorgedra word in ’n spesifieke kultuur Herontwerp: om ’n bestaande ontwerp te verbeter Herwin: enige gedeelte van ’n voorwerp wat vir die soortgelyke doel of ’n ander doel aangewend word Hoë reliëf: ’n 3D-vorm wat uit ’n plat agtergrond oprys Hoogtemerk /‘highlight’: ’n punt of area wat beklemtoon word deur die gebruik van helder kleure; waarde of lig wat direk reflekteer Horisontale lyne: lyne wat van kant tot kant loop (regs tot links); verste punt in die agtergrond waarneembaar; die verdwyningspunte is op die horison; waar die lug en die grond ontmoet


I


Ikoon: in die Griekse taal beteken dit ‘prent’; enige prent/beeld/objek/persoon wat die basiese waardes van ’n kultuur uitdruk; skep ’n indruk dat basiese waardes vir nie-spesifieke kulture aangespreek word Illusie: ’n voorkoms in teenstelling met feit Illustrasie: die voorstelling van ’n voorwerp of situasie deur middel van ’n tekening; ’n tekening/visualisering wat iets spesifieks uitbeeld; tekeninge, beeld of voorbeeld wat gebruik word om iets verder te verduidelik Industrialisasie: verskuiwing van klem vanaf handgemaak tot masjienvervaardig Industriële ontwerp: ontwerp van ’n produk en die ontwikkeling van konsepte en spesifikasies wat die voorkoms, funksie en waarde van produkte en sisteme verbeter; tot voordeel van die verbruiker en vervaardiger; verbeteringe kan volhoubaarheid, ekonomiese groei en verbruikersvriendelikheid van dienste en produkte aanspreek Industriële ontwerper: ontwerp funksionele produkte soos metodes van vervoer (motors, fietse, motorfietse), selfone, meubels, tandeborsels, mediese toerusting en ander produkte wat gewoonlik ons lewenstandaard verhoog en volhou Inhoud: die onderwerpsmateriaal of besonderhede van ’n konsep, idee, ontwerp of dokument Inligtingsgrafieke/ontwerp: visuele aanbieding van inligting, data of kennis; word gebruik om komplekse inligting vinnig en maklik te verduidelik (bv. tekens, kaarte, joernalistiek, tegniese teks en onderwys); word ook uitsluitlik deur rekenaarwetenskaplikes, wiskundiges en statistiese ontleders gebruik om makliker inligting te kommunikeer Innovering: ontwerp van nuwe dinge; bekendstelling van nuwe metodes of idees vir maak of gebruik Intellektuele eiendom: die unieke idees, gedagtes, skeppings en geskrifte van ’n persoon Intensie: die hoofidee of probleem waarmee ’n ontwerper worstel of probeer om op te los Isolasie: om iets op sy eie en weg van ander dinge te laat staan Isometries: gelyke in dimensies en mates


149


Page 1  |  Page 2  |  Page 3  |  Page 4  |  Page 5  |  Page 6  |  Page 7  |  Page 8  |  Page 9  |  Page 10  |  Page 11  |  Page 12  |  Page 13  |  Page 14  |  Page 15  |  Page 16  |  Page 17  |  Page 18  |  Page 19  |  Page 20  |  Page 21  |  Page 22  |  Page 23  |  Page 24  |  Page 25  |  Page 26  |  Page 27  |  Page 28  |  Page 29  |  Page 30  |  Page 31  |  Page 32  |  Page 33  |  Page 34  |  Page 35  |  Page 36  |  Page 37  |  Page 38  |  Page 39  |  Page 40  |  Page 41  |  Page 42  |  Page 43  |  Page 44  |  Page 45  |  Page 46  |  Page 47  |  Page 48  |  Page 49  |  Page 50  |  Page 51  |  Page 52  |  Page 53  |  Page 54  |  Page 55  |  Page 56  |  Page 57  |  Page 58  |  Page 59  |  Page 60  |  Page 61  |  Page 62  |  Page 63  |  Page 64  |  Page 65  |  Page 66  |  Page 67  |  Page 68  |  Page 69  |  Page 70  |  Page 71  |  Page 72  |  Page 73  |  Page 74  |  Page 75  |  Page 76  |  Page 77  |  Page 78  |  Page 79  |  Page 80  |  Page 81  |  Page 82  |  Page 83  |  Page 84  |  Page 85  |  Page 86  |  Page 87  |  Page 88  |  Page 89  |  Page 90  |  Page 91  |  Page 92  |  Page 93  |  Page 94  |  Page 95  |  Page 96  |  Page 97  |  Page 98  |  Page 99  |  Page 100  |  Page 101  |  Page 102  |  Page 103  |  Page 104  |  Page 105  |  Page 106  |  Page 107  |  Page 108  |  Page 109  |  Page 110  |  Page 111  |  Page 112  |  Page 113  |  Page 114  |  Page 115  |  Page 116  |  Page 117  |  Page 118  |  Page 119  |  Page 120  |  Page 121  |  Page 122  |  Page 123  |  Page 124  |  Page 125  |  Page 126  |  Page 127  |  Page 128  |  Page 129  |  Page 130  |  Page 131  |  Page 132  |  Page 133  |  Page 134  |  Page 135  |  Page 136  |  Page 137  |  Page 138  |  Page 139  |  Page 140  |  Page 141  |  Page 142  |  Page 143  |  Page 144  |  Page 145  |  Page 146  |  Page 147  |  Page 148  |  Page 149  |  Page 150  |  Page 151  |  Page 152  |  Page 153  |  Page 154  |  Page 155  |  Page 156  |  Page 157  |  Page 158  |  Page 159  |  Page 160  |  Page 161  |  Page 162  |  Page 163  |  Page 164  |  Page 165