This page contains a Flash digital edition of a book.
ONTWERP – GRAAD 10 – ONDERWYSERSGIDS


Figuurlik: vorms wat herken kan word; ’n natuurlike voorstelling; verteenwoordig menslike of dierlike vorms Fokuspunt: strategiese plasing van ’n voorwerp of van die ontwerperselemente om die aandag op een spesifieke voorwerp of gedeelte van die ontwerp of kunswerk te vestig; die hooffokus van die kyker Formeel: die ontwerpstruktuur van ’n werk teen die inhoud daarvan Formele elemente: die term wat gebruik word om die tegniese struktuur, komposisie en vorm van kuns, asook die kundigheid en ontwerpresultate te beskryf; term kan in sub-afdelings verdeel word, soos byvoorbeeld ontwerpelemente (lyn, tekstuur, kleur, ensovoorts) en ontwerpbeginsels (balans, proporsie, skaal, ritme, ensovoorts) Fotografie: binne die konteks van ontwerp word hierdie dissipline geklassifiseer as kommersiële fotografie (die foto word direk aan die eindverbruiker verkoop); dit sluit in advertensiefotografie, modefotografie, voedselfotografie (wat vir artikels, verpakking of advertensies gebruik word), misdaadfotografie, redaksionele fotografie (om ’n storie of idee in ’n tydskrif te illustreer), fotojoernalistiek, ens Fragmentering: die verbreking of verdeling van iets in aparte segmente, deeltjies of fragmente Frontale: 3D-objek wat van ’n spesifieke aansig of hoek bestudeer moet word Frottage/vryf: vel papier word oor ’n swaar tekstuur of reliëf geplaas waarna daar met ’n sagte kryt of potlood oor die paper gevryf word; die metode wat gebruik word om ’n oppervlak te kopieer Funksioneel: effektiewe werking; prakties sonder om dekoratief of luuks te wees Funksionele ontwerp: die hoofdoel van die produk is die funksionaliteit daarvan, bv. ’n bak om vrugte te hou of ’n melkbeker om melk mee te skink, ’n motor wat vervoer verskaf, juweliersware wat ons liggame versier en ons uitdrukkings aksensueer; vir praktiese gebruik


G


Gebeurtenis/funksie ontwerp: sluit die ontwerp, organisasie en projekbestuur in van al die komponente om ’n suksesvolle gebeurtenis/funksie te organiseer; kan die volgende insluit: padblokkade prosedures en strukture, die oorsig van die bemarking van die gebeurtenis, tydlyne en strukture wat die projekspan in staat sal stel om komponente maklik en korrek uit te voer, uitleg en orde van die gebeurtenis, byvoorbeeld die openingseremonie van die Wêreldsokkerbeker, musiekfees of die bekendstelling van ’n nuwe produk of diens Gedemp: om ’n kleur, tekstuur, lyn te versag sodat dit nie uitstaan nie Geen kleursaturasie/ongesatureerde kleur: skakerings van grys Gefossileerde brandstowwe: ’n natuurlike brandstof soos steenkool of gas wat gevorm is in die geologiese verlede van oorskiet lewende organismes Gekleurde glasventers: verskillende vensterpanele van gekleure glas en juwele wat met lood aanmekaar gesit word om ’n eenheid te vorm; partykeer word handgeverfde detail aangebring; bring ’n dekoratiewe paneel in ’n spasie mee Gemeganiseer: proses van toename in die masjien as vervaardigingsinstrument Gemengde media: die kombinasie van ’n verskeidenheid materiale in een ontwerp Geometriese vorms: basiese vorms soos ’n sirkel, driehoek en reghoek wat gewoonlik met presisie geteken word deur gebruik te maak van onder andere ’n liniaal of ’n passer Geslote vorm: soliede vorm met klein negatiewe spasies Gestalt: geheel as ’n saamgestelde eenheid; ’n patroon of element in sy totaliteit; saamgestel as ’n eenheid en kan nie afsonderlik sonder die totaal van sy dele beskryf word nie Glasblaas/-ontwerp/-kuns: prosesse en tegnieke betrokke by die produksie van glasprodukte; kan ’n dekoratiewe voorwerp wees of funksie verleen, soos byvoorbeeld ’n drinkglas Globale aanvraag: ’n behoefte op ’n wêreldwye skaal Graffiti: die uitkrap van ’n ontwerp, beeld of letters op ’n oppervlak; kan ingewikkelde skilderkuns op ’n muur wees wat aangewend word as ’n styl en formaat om ’n handelsmerk of produk te adverteer; spreiverf is ’n baie populêre materiaal wat gebruik word; kunsbeweging tydens die vroeë 1970’s, geïnspireer deur die stad New York se treinstasie graffiti; in Italiaans beteken dit “krapmerke op ’n muur” Grafiese ontwerp: van padtekens tot tegniese skematiese tekeninge; van interne kantoormemorandums tot naslaangidse; grafiese ontwerp verhef die oordra of kennis; leesbaarheid word verhoog deur die visuele aanbieding of voorlegging van die teks te verbeter, bv. logo’s, begin- en sluitingskrediete in films, boekillustrasies, grafiese beelde en uitlegte van tydskrifte en ander drukmedia en advertensieveldtogte Grafiese voorstelling: kommunikasie deur middel van eenvoudige illustrasies eerder as geskrewe teks as die hoofmetode van kommunikasie


148


Page 1  |  Page 2  |  Page 3  |  Page 4  |  Page 5  |  Page 6  |  Page 7  |  Page 8  |  Page 9  |  Page 10  |  Page 11  |  Page 12  |  Page 13  |  Page 14  |  Page 15  |  Page 16  |  Page 17  |  Page 18  |  Page 19  |  Page 20  |  Page 21  |  Page 22  |  Page 23  |  Page 24  |  Page 25  |  Page 26  |  Page 27  |  Page 28  |  Page 29  |  Page 30  |  Page 31  |  Page 32  |  Page 33  |  Page 34  |  Page 35  |  Page 36  |  Page 37  |  Page 38  |  Page 39  |  Page 40  |  Page 41  |  Page 42  |  Page 43  |  Page 44  |  Page 45  |  Page 46  |  Page 47  |  Page 48  |  Page 49  |  Page 50  |  Page 51  |  Page 52  |  Page 53  |  Page 54  |  Page 55  |  Page 56  |  Page 57  |  Page 58  |  Page 59  |  Page 60  |  Page 61  |  Page 62  |  Page 63  |  Page 64  |  Page 65  |  Page 66  |  Page 67  |  Page 68  |  Page 69  |  Page 70  |  Page 71  |  Page 72  |  Page 73  |  Page 74  |  Page 75  |  Page 76  |  Page 77  |  Page 78  |  Page 79  |  Page 80  |  Page 81  |  Page 82  |  Page 83  |  Page 84  |  Page 85  |  Page 86  |  Page 87  |  Page 88  |  Page 89  |  Page 90  |  Page 91  |  Page 92  |  Page 93  |  Page 94  |  Page 95  |  Page 96  |  Page 97  |  Page 98  |  Page 99  |  Page 100  |  Page 101  |  Page 102  |  Page 103  |  Page 104  |  Page 105  |  Page 106  |  Page 107  |  Page 108  |  Page 109  |  Page 110  |  Page 111  |  Page 112  |  Page 113  |  Page 114  |  Page 115  |  Page 116  |  Page 117  |  Page 118  |  Page 119  |  Page 120  |  Page 121  |  Page 122  |  Page 123  |  Page 124  |  Page 125  |  Page 126  |  Page 127  |  Page 128  |  Page 129  |  Page 130  |  Page 131  |  Page 132  |  Page 133  |  Page 134  |  Page 135  |  Page 136  |  Page 137  |  Page 138  |  Page 139  |  Page 140  |  Page 141  |  Page 142  |  Page 143  |  Page 144  |  Page 145  |  Page 146  |  Page 147  |  Page 148  |  Page 149  |  Page 150  |  Page 151  |  Page 152  |  Page 153  |  Page 154  |  Page 155  |  Page 156  |  Page 157  |  Page 158  |  Page 159  |  Page 160  |  Page 161  |  Page 162  |  Page 163  |  Page 164  |  Page 165