ONTWERP – GRAAD 10 – ONDERWYSERSGIDS
Appliek: versierings wat op materiaal vasgewerk word of wat op 2D of 3D-oppervlaktes aangebring word; verleen versieringskwaliteit aan die oppervlak Argitektoniese ontwerp/argitektuur: die kuns en wetenskap van die ontwerp en konstruksie van geboue; die ontwerp, beplanning en projekbestuur van meestal nuwe geboue alhoewel hierdie sektor ’n noodsaaklike rol kan speel in die herskepping en restourering van bestaande geboue; ’n sektor wat hoogs besorgd is oor die rol en funksionaliteit van die gebou en struktuur wat ’n noodsaaklike rol in die gevoel en aansig van die finale ontwerp speel Art Deco: ’n kunsbeweging gedateer vanaf die einde van die 19de eeu tot die vroeë 20ste eeu; inkorporeer masjienagtige vorms en meestal geometriese fatsoene; reghoekig sodat reguit lyne in plaas van gekurfde lyne beklemtoon word Art Nouveau: ’n kunsbeweging gedateer vanaf die einde van die 19de eeu tot die vroeë 20ste eeu; dikwels kenmerkende plantmotiewe as ’n eienskap; organiese vorms; krulagtig sodat die gebruik van gekurfde lyne (in plaas van reguit of reghoekige lyne) beklemtoon word As: gewoonlik ’n denkbeeldige reguit lyn waarom ’n objek of vorm geplaas word sodat ’n dominante liniêre konsentrasie van hierdie objekte volg Asimmetries: ’n balans wat verkry word wanneer verskillende elemente uit sentrale posisie teenoor mekaar geplaas word aangesien hul dieselfde hoeveelheid visuele klem vereis Atrium/binnehof: ’n sentrale gang van ’n huis met ’n enkele sentrale opening in die dak om reënwater in ’n waterbak op die vloer te versamel Avánt-garde: as iemand byvoorbeeld klere, idees of enige ander kreatiewe vorm ‘voor hulle tyd’ produseer en ontwerp
B
Balans: proporsioneel of eweredige distribusie van elemente; word verkry wanneer teenoorgestelde elemente in ’n komposisie in harmonie verkeer; kwaliteit of stabiliteit en gelykheid van die posisie van belangrike dele van die ontwerp; balans kan radius/simmetries/asimmetries radiaal (straalvorming) wees Bemarking: bekendstelling van ’n produk of diens om dit te verkoop of om in te lig Beperkte spasie: ’n spasie of veld met duidelik definieerbare grense Bestaande beweging: ware fisiese beweging Bestaande spasie: spesifieke spasie wat ’n 3D-objek omring en deur dieselfde objek in beslag geneem word Bestaande: om deel te wees van die werklikheid Betekenismerk: ’n simbool of merk wat ’n konsep of idee kommunikeer Beweging: elemente van ontwerp wat op so ’n wyse georganiseer word sodat dit aandag van die kyker trek om ’n spesifieke rigting in die komposisie te volg; verspreiding van kontrasterende of ooreenkomstige kwaliteite van elemente regdeur die komposisie om beweging te bewerkstellig Bewusmakingsveldtogte: ’n veldtog met die doel om ’n bewusmaking van ’n kwessie, gebeurtenis of nuwe produk te skep deur byvoorbeeld die gebruik van ’n verskeidenheid digitale media Binnehuiseversiering: uitleg, ontwerp en versiering van binnehuise spasies/interieur van ’n gebou wat o.a. insluit die keuse van kleurskemas, meubilering, afwerkings van areas en oppervlaktes Binnehuisontwerp: opleiding in argitektuur, fasiliteitsbestuur, spasiebeplanning, binnehuise-installasies, meubels en tekstielgeskiedenis, beligting en tekstielontwerp, bekwaamheid in uitvoering van vloerplanne, plafonplanne, aansigte en om perspektiewe op te trek Biomorfies: geassosieer met vorms wat in die natuur te vinde is; sien ook die term organies Borduurwerk: naaldwerkontwerp met gare wat uitstaan wat per hand of masjien op 2D of 3D-oppervlaktes aangebring word; borduurwerk verleen gewoonlik dekoratiewe kwaliteite aan ’n oppervlak Bui: toestand of gevoel wat gekommunikeer word deur die ontwerp of komposisie deur kleure of teksture te gebruik Byskrifte: beskrywings by ’n illustrasie, skets of ontwerpkonsep wat addisionele inligting ter verduideliking nodig het
C
Chronologiese volgorde: ’n ware volgorde of opvolging Collage: versameling beelde, patrone en teksture gekombineerd as een bo-op ’n ander oppervlak
146
Page 1 |
Page 2 |
Page 3 |
Page 4 |
Page 5 |
Page 6 |
Page 7 |
Page 8 |
Page 9 |
Page 10 |
Page 11 |
Page 12 |
Page 13 |
Page 14 |
Page 15 |
Page 16 |
Page 17 |
Page 18 |
Page 19 |
Page 20 |
Page 21 |
Page 22 |
Page 23 |
Page 24 |
Page 25 |
Page 26 |
Page 27 |
Page 28 |
Page 29 |
Page 30 |
Page 31 |
Page 32 |
Page 33 |
Page 34 |
Page 35 |
Page 36 |
Page 37 |
Page 38 |
Page 39 |
Page 40 |
Page 41 |
Page 42 |
Page 43 |
Page 44 |
Page 45 |
Page 46 |
Page 47 |
Page 48 |
Page 49 |
Page 50 |
Page 51 |
Page 52 |
Page 53 |
Page 54 |
Page 55 |
Page 56 |
Page 57 |
Page 58 |
Page 59 |
Page 60 |
Page 61 |
Page 62 |
Page 63 |
Page 64 |
Page 65 |
Page 66 |
Page 67 |
Page 68 |
Page 69 |
Page 70 |
Page 71 |
Page 72 |
Page 73 |
Page 74 |
Page 75 |
Page 76 |
Page 77 |
Page 78 |
Page 79 |
Page 80 |
Page 81 |
Page 82 |
Page 83 |
Page 84 |
Page 85 |
Page 86 |
Page 87 |
Page 88 |
Page 89 |
Page 90 |
Page 91 |
Page 92 |
Page 93 |
Page 94 |
Page 95 |
Page 96 |
Page 97 |
Page 98 |
Page 99 |
Page 100 |
Page 101 |
Page 102 |
Page 103 |
Page 104 |
Page 105 |
Page 106 |
Page 107 |
Page 108 |
Page 109 |
Page 110 |
Page 111 |
Page 112 |
Page 113 |
Page 114 |
Page 115 |
Page 116 |
Page 117 |
Page 118 |
Page 119 |
Page 120 |
Page 121 |
Page 122 |
Page 123 |
Page 124 |
Page 125 |
Page 126 |
Page 127 |
Page 128 |
Page 129 |
Page 130 |
Page 131 |
Page 132 |
Page 133 |
Page 134 |
Page 135 |
Page 136 |
Page 137 |
Page 138 |
Page 139 |
Page 140 |
Page 141 |
Page 142 |
Page 143 |
Page 144 |
Page 145 |
Page 146 |
Page 147 |
Page 148 |
Page 149 |
Page 150 |
Page 151 |
Page 152 |
Page 153 |
Page 154 |
Page 155 |
Page 156 |
Page 157 |
Page 158 |
Page 159 |
Page 160 |
Page 161 |
Page 162 |
Page 163 |
Page 164 |
Page 165