ONTWERP – GRAAD 10 – ONDERWYSERSGIDS
Aktiwiteit 18 Hierdie aktiwiteit laat toe dat alle vlakke van kognitiewe vermoëns geëvalueer word. Jy kan die moeilikheidsgraad ook aanpas deur sekere woorde by die rooster te voeg voordat jy dit aan die leerders gee om te voltooi. Dit laat jou toe om die moeilikheidsgraad aan te pas om meer geskik te wees vir verskillende leerders.
* Jy kan ook jou eie raaisel opstel met ander woorde/terme wat op die elemente van ontwerp betrekking het. Hierdie aktiwiteit kan ook as ’n klastoets gebruik word.
Die leerders moet die volgende lys aandagtig bestudeer. Gebruik die rooster wat verskaf word. Plaas elke woord in die korrekte kolom. Hierdie woorde hou almal met een of meer van die beginsels van ontwerp verband. Leerders mag slegs die wit ruimtes gebruik om die korrekte woorde in elke kolom in te vul.
* Let daarop dat sommige van die woorde in die lys hieronder herhaal word en daarop dui dat die woord in meer as een kolom gebruik word.
kleurverskeidenheid; asimmetries; donker/lig; oordrewe; lineêre perspektief; groot/klein; komplementêr; aangrensing; patrone; lynverskeidenheid; skaal (groot/klein); radiale balans; verwringing; verskeidenheid in fatsoen; oorvleueling; ruimtelike perspektief; veelvuldige gesigspunte; reël van derdes; dominant; middelpunt van belangstelling; simmetries; besig/kalm; tekstuurverskeidenheid; herhaling
Memorandum Balans
asimmetries
donker/lig groot/klein
radiale balans
simmetries aangrensing besig/kalm komplementêr
Aktiwiteit 19 Goeie ontwerpers volg ’n spesifieke struktuur, proses of pad vanaf die oomblik dat hulle die projekopdrag van ’n kliënt ontvang tot met die lewering van die finale produk. Hierdie proses is baie gestruktureerd en die belangrikheid daarvan kan nooit onderskat word nie. Moet nooit bloot begin ontwerp nie. Jy het baie inligting om eers te versamel voordat jy met die ontwerp kan begin. Ons noem dit die ontwerpproses. Dit is netso belangrik soos die finale produk.
Hierdie aktiwiteit kan op verskillende vlakke (Graad 10–12) bekend gestel, en weer bekend gestel word. Na gelang van die projek voorhande moet jy bloot die konteks verander, maar kan steeds voortgaan om hierdie formaat te gebruik. Dit sal deurlopende assessering moontlik maak en die leerders bewus hou van die volgorde om te gebruik wanneer hulle ontwerp.
Kontras
Ritme/ beweging patrone kleurverskeidenheid
Verskeidenheid
Proporsie/ skaal
oordrewe oorvleueling herhaling lynverskeidenheid
verskeidenheid van fatsoen
tekstuurverskeidenheid
skaal (groot/ klein)
verwringing
lineêre perspektief
ruimtelike perspektief
veelvuldige gesigspunte
reël van derdes
dominant
Ruimte/ diepte
Klem/fokus
middelpunt van belangstelling
46
Page 1 |
Page 2 |
Page 3 |
Page 4 |
Page 5 |
Page 6 |
Page 7 |
Page 8 |
Page 9 |
Page 10 |
Page 11 |
Page 12 |
Page 13 |
Page 14 |
Page 15 |
Page 16 |
Page 17 |
Page 18 |
Page 19 |
Page 20 |
Page 21 |
Page 22 |
Page 23 |
Page 24 |
Page 25 |
Page 26 |
Page 27 |
Page 28 |
Page 29 |
Page 30 |
Page 31 |
Page 32 |
Page 33 |
Page 34 |
Page 35 |
Page 36 |
Page 37 |
Page 38 |
Page 39 |
Page 40 |
Page 41 |
Page 42 |
Page 43 |
Page 44 |
Page 45 |
Page 46 |
Page 47 |
Page 48 |
Page 49 |
Page 50 |
Page 51 |
Page 52 |
Page 53 |
Page 54 |
Page 55 |
Page 56 |
Page 57 |
Page 58 |
Page 59 |
Page 60 |
Page 61 |
Page 62 |
Page 63 |
Page 64 |
Page 65 |
Page 66 |
Page 67 |
Page 68 |
Page 69 |
Page 70 |
Page 71 |
Page 72 |
Page 73 |
Page 74 |
Page 75 |
Page 76 |
Page 77 |
Page 78 |
Page 79 |
Page 80 |
Page 81 |
Page 82 |
Page 83 |
Page 84 |
Page 85 |
Page 86 |
Page 87 |
Page 88 |
Page 89 |
Page 90 |
Page 91 |
Page 92 |
Page 93 |
Page 94 |
Page 95 |
Page 96 |
Page 97 |
Page 98 |
Page 99 |
Page 100 |
Page 101 |
Page 102 |
Page 103 |
Page 104 |
Page 105 |
Page 106 |
Page 107 |
Page 108 |
Page 109 |
Page 110 |
Page 111 |
Page 112 |
Page 113 |
Page 114 |
Page 115 |
Page 116 |
Page 117 |
Page 118 |
Page 119 |
Page 120 |
Page 121 |
Page 122 |
Page 123 |
Page 124 |
Page 125 |
Page 126 |
Page 127 |
Page 128 |
Page 129 |
Page 130 |
Page 131 |
Page 132 |
Page 133 |
Page 134 |
Page 135 |
Page 136 |
Page 137 |
Page 138 |
Page 139 |
Page 140 |
Page 141 |
Page 142 |
Page 143 |
Page 144 |
Page 145 |
Page 146 |
Page 147 |
Page 148 |
Page 149 |
Page 150 |
Page 151 |
Page 152 |
Page 153 |
Page 154 |
Page 155 |
Page 156 |
Page 157 |
Page 158 |
Page 159 |
Page 160 |
Page 161 |
Page 162 |
Page 163 |
Page 164 |
Page 165