ONTWERP – GRAAD 10 – ONDERWYSERSGIDS KWARTAAL 4 KABV
Onderwerp 1 Ontwerpproses en faktore wat die proses beïnvloed Ontwerp in ’n besigheidskonteks (navorsing)
Voorgestelde kontaktyd Drie (3) uur per week vir die eerste drie weke
Hulpbronne Werkboek Verbruiksgoedere
Inhoud/konsepte/vaardighede Proses: Finale praktiese eksamen (TAAK 7) [50] Basiese kennis en toepassing van die ontwerpproses • Werk vanaf ’n eksamenopdrag • Ondersoek die konteks • Genereer idees en ondersoek verskillende benaderings en metodes • Ondersoek die gebruik van toepaslike materiale en produksietegnieke • Produseer voorbeelde, prototipes of makette • Evalueer die idees wat gegenereer word en kies die beste oplossing Beïnvloedende faktore • Basiese kennis en ’n bewustheid van estetika en funksionaliteit • ’n Bewustheid van verantwoordelike ontwerppraktyk • Basiese tekenvaardighede (kontoer, lyn en toon: verdere verkenning van verskillende media en instrumente) Ontwerp in ’n besigheidskonteks (navorsingsmodules) [30] • Verfyning en inhandiging van navorsingsmodules wat in kwartaal 1, 2 en 3 gedoen is vir hernasien
Onderwerp 2 Ontwerpproduksie, tydbestuur en veilig praktyk
Voorgestelde kontaktyd Drie (3) uur per week vir die volgende drie weke
Hulpbronne Verbruiksgoedere volgens gekose praktiese dissipline
Inhoud/konsepte/vaardighede Ontwerpproduksie (maak en aanbieding van die produk): Finale praktiese eksamen (TAAK 7) [50] • Bewys en toepassing van die ontwerpproses (Die finale produk moet duidelike bewys lewer van die ontwerpproses en die relevansie daarvan vir die opdrag.)
• Demonstreer ’n basiese bevoegdheid met gekose materiale en tegnieke om ontwerpoplossings te skep • Gebruik van ontwerpelemente en beginsels in die finale produk, diens of omgewing Tydsbestuur • Selfdissipline • Beplanning, organisasie en bestuur van eie werk • Nakoming van tydskedules Veilige praktyk • Volg te alle tye veilige werkspraktyke wanneer materiale en toerusting gebruik word • ’n Basiese begrip van die gesondheids- en omgewingsimplikasies wat met die gebruik van materiale verband hou
Onderwerp 3 Ontwerpteorie: • ontwerpgeletterdheid • geskiedenis van ontwerp • ontwerp in sosiokulturele/omgewings- en volhoubare konteks
Voorgestelde kontaktyd Een (1) uur per week plus tuiswerktyd Die volgorde van die onderskeie komponente kan verander word
Hulpbronne TV en DVD-speler/rekenaar en dataprojektor/truprojektor en transparante Handboeke op nasionale goedgekeurde lys en naslaanboeke
Inhoud/konsepte/vaardighede Geskiedenis van ontwerp • Inleiding tot Industriële Revolusie • Inleiding tot Kuns- en Handwerkbeweging (plus ten minste EEN gevallestudie): 1850 – 1900 Ontwerpgeletterdheid • Visuele ontleding (voorbeelde van ontwerp wat nie voorheen in die klas ontleed is nie): basiese terminologie (ontwerpelemente en -beginsels) wat ontwerp beskryf en onderlê, moet met vertroue gebruik word
TAAK 7: Finale teorie-eksamen [100] Oorsiguitstalling (hernasien van PAT’s 1 – 3) [70]
118
Page 1 |
Page 2 |
Page 3 |
Page 4 |
Page 5 |
Page 6 |
Page 7 |
Page 8 |
Page 9 |
Page 10 |
Page 11 |
Page 12 |
Page 13 |
Page 14 |
Page 15 |
Page 16 |
Page 17 |
Page 18 |
Page 19 |
Page 20 |
Page 21 |
Page 22 |
Page 23 |
Page 24 |
Page 25 |
Page 26 |
Page 27 |
Page 28 |
Page 29 |
Page 30 |
Page 31 |
Page 32 |
Page 33 |
Page 34 |
Page 35 |
Page 36 |
Page 37 |
Page 38 |
Page 39 |
Page 40 |
Page 41 |
Page 42 |
Page 43 |
Page 44 |
Page 45 |
Page 46 |
Page 47 |
Page 48 |
Page 49 |
Page 50 |
Page 51 |
Page 52 |
Page 53 |
Page 54 |
Page 55 |
Page 56 |
Page 57 |
Page 58 |
Page 59 |
Page 60 |
Page 61 |
Page 62 |
Page 63 |
Page 64 |
Page 65 |
Page 66 |
Page 67 |
Page 68 |
Page 69 |
Page 70 |
Page 71 |
Page 72 |
Page 73 |
Page 74 |
Page 75 |
Page 76 |
Page 77 |
Page 78 |
Page 79 |
Page 80 |
Page 81 |
Page 82 |
Page 83 |
Page 84 |
Page 85 |
Page 86 |
Page 87 |
Page 88 |
Page 89 |
Page 90 |
Page 91 |
Page 92 |
Page 93 |
Page 94 |
Page 95 |
Page 96 |
Page 97 |
Page 98 |
Page 99 |
Page 100 |
Page 101 |
Page 102 |
Page 103 |
Page 104 |
Page 105 |
Page 106 |
Page 107 |
Page 108 |
Page 109 |
Page 110 |
Page 111 |
Page 112 |
Page 113 |
Page 114 |
Page 115 |
Page 116 |
Page 117 |
Page 118 |
Page 119 |
Page 120 |
Page 121 |
Page 122 |
Page 123 |
Page 124 |
Page 125 |
Page 126 |
Page 127 |
Page 128 |
Page 129 |
Page 130 |
Page 131 |
Page 132 |
Page 133 |
Page 134 |
Page 135 |
Page 136 |
Page 137 |
Page 138 |
Page 139 |
Page 140 |
Page 141 |
Page 142 |
Page 143 |
Page 144 |
Page 145 |
Page 146 |
Page 147 |
Page 148 |
Page 149 |
Page 150 |
Page 151 |
Page 152 |
Page 153 |
Page 154 |
Page 155 |
Page 156 |
Page 157 |
Page 158 |
Page 159 |
Page 160 |
Page 161 |
Page 162 |
Page 163 |
Page 164 |
Page 165