This page contains a Flash digital edition of a book.
ONTWERP – GRAAD 10 – ONDERWYSERSGIDS


Kriteria


Toon insig in en begrip van die kreatiewe proses van ontwerp


Navorsing en begrip van ‘franchises’


Voltooi marknavorsing oor bestaande produkte en tendense


Toon kreatiwiteit, uniekheid en deursettingsvermoë


Het werk betyds voltooi – het spertye nagekom


1-2


Toon hoegenaamd geen insig in en begrip van die kreatiewe proses van ontwerp nie


Het geen navorsing gedoen nie en het geen begrip van ‘franchises’ nie


Het nie marknavorsing


oor bestaande produkte en tendense gedoen nie


Toon geen kreatiwiteit, uniekheid en deursettingsvermoë nie


Het nie werk betyds voltooi nie en ook nie spertye nagekom nie


3-4


Toon gedeeltelike insig in en begrip van die kreatiewe proses van ontwerp


Het min navorsing gedoen en het beperkte begrip van ‘franchises’


Het gedeeltelike marknavorsing oor bestaande produkte en tendense gedoen


Toon min kreatiwiteit, uniekheid en deursettingsvermoë


Het werk betyds voltooi – het sommige spertye nagekom


5-6


Toon insig in en begrip van die kreatiewe proses van ontwerp


Het goeie navorsing gedoen en het goeie begrip van ‘franchises’


Het marknavorsing oor bestaande produkte en tendense gedoen


Toon kreatiwiteit, uniekheid en deursettingsvermoë


Het werk betyds voltooi – het spertye nagekom


7


Toon uitstekende insig in en begrip van die kreatiewe proses van ontwerp


Uitstekende navorsing oor en begrip van ‘franchises’


Het uitstekende marknavorsing oor bestaande produkte en tendense gedoen


Toon baie kreatiwiteit, uniekheid en deursettingsvermoë


Het werk betyds voltooi – het spertye nagekom. Het meer gedoen as wat verwag is


Bykomende aktiwiteit wat nie in die leerders se handboek verskyn nie


Hierdie aktiwiteit kan in die klasopset gebruik word of kan as praktiese eksamens gebruik word. Aktiwiteit A Die krag van simbole


Vors drie van die simbole wat in Module 2 nagevors is, in meer diepte na. Kyk na die rol wat dit in die geskiedenis, bedryf en samelewing gespeel het en bestudeer die impak wat dit gemaak het.


• Vergelyk en kontrasteer die positiewe en negatiewe elemente van die simbole. • Verskaf visuele voorbeelde van simbole wat positief en negatief gebruik is. • Benoem en bespreek die simbole wat in die samelewing gebruik word om ’n spesifieke reaksie of ’n respons te bevorder.


• Wat is die verskillende elemente wat in simbole gebruik word om reaksie by die leser te ontlok? • Watter emosies ontlok hierdie simbole en waarom?


Aktiwiteit B Woordelysplakkaat:


Bestudeer die terme in jou woordelys deur ’n visuele voorstelling van elkeen te kry. Maak ’n woordelysplakkaat wat bestaan uit die terme wat van ’n verklarende beeld vergesel word. Hierdie plakkate kan in die klas opgeplak word om as visuele hulpmiddel te gebruik wanneer die leerders by verskeie van hierdie module se besprekings betrokke is. Dit sal ook as ’n interessante en prettige manier dien om al die nuwe terme te leer. Dit sal baie makliker wees om dit te verstaan en onthou wanneer elkeen daarvan met ’n prent verbind word.


Hierdie aktiwiteit kan in groepe gedoen word, of as ’n individuele aktiwiteit op ’n kleiner skaal in die bronboek of werkboek. Wanneer ’n visuele voorstelling van ’n term nie gekry kan word nie, kan dit met die hand geteken word.


87


Page 1  |  Page 2  |  Page 3  |  Page 4  |  Page 5  |  Page 6  |  Page 7  |  Page 8  |  Page 9  |  Page 10  |  Page 11  |  Page 12  |  Page 13  |  Page 14  |  Page 15  |  Page 16  |  Page 17  |  Page 18  |  Page 19  |  Page 20  |  Page 21  |  Page 22  |  Page 23  |  Page 24  |  Page 25  |  Page 26  |  Page 27  |  Page 28  |  Page 29  |  Page 30  |  Page 31  |  Page 32  |  Page 33  |  Page 34  |  Page 35  |  Page 36  |  Page 37  |  Page 38  |  Page 39  |  Page 40  |  Page 41  |  Page 42  |  Page 43  |  Page 44  |  Page 45  |  Page 46  |  Page 47  |  Page 48  |  Page 49  |  Page 50  |  Page 51  |  Page 52  |  Page 53  |  Page 54  |  Page 55  |  Page 56  |  Page 57  |  Page 58  |  Page 59  |  Page 60  |  Page 61  |  Page 62  |  Page 63  |  Page 64  |  Page 65  |  Page 66  |  Page 67  |  Page 68  |  Page 69  |  Page 70  |  Page 71  |  Page 72  |  Page 73  |  Page 74  |  Page 75  |  Page 76  |  Page 77  |  Page 78  |  Page 79  |  Page 80  |  Page 81  |  Page 82  |  Page 83  |  Page 84  |  Page 85  |  Page 86  |  Page 87  |  Page 88  |  Page 89  |  Page 90  |  Page 91  |  Page 92  |  Page 93  |  Page 94  |  Page 95  |  Page 96  |  Page 97  |  Page 98  |  Page 99  |  Page 100  |  Page 101  |  Page 102  |  Page 103  |  Page 104  |  Page 105  |  Page 106  |  Page 107  |  Page 108  |  Page 109  |  Page 110  |  Page 111  |  Page 112  |  Page 113  |  Page 114  |  Page 115  |  Page 116  |  Page 117  |  Page 118  |  Page 119  |  Page 120  |  Page 121  |  Page 122  |  Page 123  |  Page 124  |  Page 125  |  Page 126  |  Page 127  |  Page 128  |  Page 129  |  Page 130  |  Page 131  |  Page 132  |  Page 133  |  Page 134  |  Page 135  |  Page 136  |  Page 137  |  Page 138  |  Page 139  |  Page 140  |  Page 141  |  Page 142  |  Page 143  |  Page 144  |  Page 145  |  Page 146  |  Page 147  |  Page 148  |  Page 149  |  Page 150  |  Page 151  |  Page 152  |  Page 153  |  Page 154  |  Page 155  |  Page 156  |  Page 157  |  Page 158  |  Page 159  |  Page 160  |  Page 161  |  Page 162  |  Page 163  |  Page 164  |  Page 165