ONTWERP – GRAAD 10 – ONDERWYSERSGIDS
Printmaking (Druktegnieke): om ’n beeld op ’n plaat of blok na ’n ander oppervlak te verplaas Produkontwerp: van ’n idee tot die ontwikkeling van ’n konsep; wat gewoonlik gevolg word deur die toetsing en vervaardiging en die uiteindelike bekendstelling van ’n produk; die produk is altyd funksioneel; sluit in sektore soos meubelontwerp, mode en ontwerp van bybehore, industriële ontwerp (van lampe tot sellulêre fone), vervoerontwerp (ontwerp van motors), ens. Projekinstruksies/ontwerpopdrag: formele geskrewe instruksies wat deur ’n kliënt voorberei word vir ’n ontwerper wat duidelike instruksies, verwagtinge, doeleindes, kwaliteit en finale produkte en funksionaliteit of bruikbaarheid insluit, ens. Proksimiteit: die nabyheid van vorms in verhouding met mekaar Proporsie: betreklike verhouding tussen elemente of voorwerpe; die gebruik van balans, simmetrie, grootte, hoeveelheid, grade, ratio en dimensie Prototipe: die eerste of oorspronklike voorbeeld van ’n nuwe produk of voorwerp wat gebruik sal word om van af te werk om meer te produseer indien daar besluit word om die produk te produseer Publieke beeldhouwerke: kan abstrak wees of iets spesifieks uitbeeld; kan ’n nasionaliteit of kulturele trots simboliseer; die posisie en plasing van publieke beeldhouwerke speel ’n belangrike rol in die omgewing waarin ons onsself bevind
R
Radiale balans: dieselfde as simmetriese balans maar in hierdie geval bewerkstellig op ’n 3D-sirkelvorm, soos ’n sfeer; wanneer die sfeer in twee gesny word is beide helftes presies dieselfde Reliëf: 3D-vorm wat uit ’n 2D-oppervlak uitstaan Repetisie: die herhaaldelike plasing van dieselfde vorm, voorwerp, ontwerpelemente of patroon op dieselfde oppervlak of in dieselfde spasie Rigting: ’n ware of denkbeeldige lyn waarna ’n objek of element wys of beweeg Rigtinglyn of vorm: wanneer die plasing/posisie van elemente ’n duidelike rigting projekteer sodat die kyker se oë ’n spesifieke roete/rigting volg Ritme: ontwerpelemente word op so ’n manier georganiseer dat die patroon of repetisie ’n ritme laat ontstaan; gedeelte van ’n verskeidenheid elemente wat benodig word vir afwisseling om ’n vervelige ontwerp te voorkom (elemente soos lyn, vorm, tekstuur en kleur gelykmatig gespasieer; gelykmatigheid in grootte, kleur en tekstuur sal ’n vervelige ontwerp sonder ritme veroorsaak) Ruimte perspektief: om die 3D-eienskappe van ’n spasie op ’n 2D-oppervlak aan te toon
S
Saturasie kleur (Gesatureerde kleur): suiwerste en helderste toestand van ’n kleur; geen wit of swart is by die kleur gevoeg nie Saturasie: die meting van die intensiteit en helderheid van ’n kleur Sekondêre kleure: deur twee primêre kleure te meng word ’n sekondêre kleur verkry; oranje (rooi + geel), groen (blou + geel) en pers (blou + rooi) Semiotiek: studie van simbole en tekens wat in kommunikasie gebruik word Sensoriese bewustheid: hoë graad van bewustheid deur van al die sintuie gebruik te maak Simbool: ’n eenvoudige visuele beeld wat maklik inligting kommunikeer; ’n waardesisteem of geloof; ’n vereenvoudigde uitbeelding van iets Simmetries: elemente gelykmatig geplaas vanaf ’n sentrale punt Simmetriese balans: elemente wat eweredig vanaf ’n sentral punt gespasieer word; 2D- of 3D-vorm wat aan beide kante van ’n sentrale as gereflekteer word Sintuiglik: beskryf die dinge wat verband hou met die vyf sintuie: sig, smaak, gehoor; reuk en gevoel Sjabloneer/stensil: gewoonlik gemaak uit plastiek of soortgelyke materiaal soos papier of karton met uitknipsels; uitgesnyde gedeelte word met verf of ink gevul wanneer die sjabloneer/stensil op ’n ander oppervlak geplaas word wat veroorsaak dat die vorm of ontwerp van die uitknipsel agtergelaat word op die oppervlak as ’n afdruk Skaal: eenvormige en proporsionele verkleining of vergroting van die grootte en dimensies van ’n vorm of spasie; reflekteer gewoonlik nie die werklike dimensies in die werklike lewe nie; die ware grootte van byvoorbeeld ’n objek in verhouding met die omgewing daarvan
154
Page 1 |
Page 2 |
Page 3 |
Page 4 |
Page 5 |
Page 6 |
Page 7 |
Page 8 |
Page 9 |
Page 10 |
Page 11 |
Page 12 |
Page 13 |
Page 14 |
Page 15 |
Page 16 |
Page 17 |
Page 18 |
Page 19 |
Page 20 |
Page 21 |
Page 22 |
Page 23 |
Page 24 |
Page 25 |
Page 26 |
Page 27 |
Page 28 |
Page 29 |
Page 30 |
Page 31 |
Page 32 |
Page 33 |
Page 34 |
Page 35 |
Page 36 |
Page 37 |
Page 38 |
Page 39 |
Page 40 |
Page 41 |
Page 42 |
Page 43 |
Page 44 |
Page 45 |
Page 46 |
Page 47 |
Page 48 |
Page 49 |
Page 50 |
Page 51 |
Page 52 |
Page 53 |
Page 54 |
Page 55 |
Page 56 |
Page 57 |
Page 58 |
Page 59 |
Page 60 |
Page 61 |
Page 62 |
Page 63 |
Page 64 |
Page 65 |
Page 66 |
Page 67 |
Page 68 |
Page 69 |
Page 70 |
Page 71 |
Page 72 |
Page 73 |
Page 74 |
Page 75 |
Page 76 |
Page 77 |
Page 78 |
Page 79 |
Page 80 |
Page 81 |
Page 82 |
Page 83 |
Page 84 |
Page 85 |
Page 86 |
Page 87 |
Page 88 |
Page 89 |
Page 90 |
Page 91 |
Page 92 |
Page 93 |
Page 94 |
Page 95 |
Page 96 |
Page 97 |
Page 98 |
Page 99 |
Page 100 |
Page 101 |
Page 102 |
Page 103 |
Page 104 |
Page 105 |
Page 106 |
Page 107 |
Page 108 |
Page 109 |
Page 110 |
Page 111 |
Page 112 |
Page 113 |
Page 114 |
Page 115 |
Page 116 |
Page 117 |
Page 118 |
Page 119 |
Page 120 |
Page 121 |
Page 122 |
Page 123 |
Page 124 |
Page 125 |
Page 126 |
Page 127 |
Page 128 |
Page 129 |
Page 130 |
Page 131 |
Page 132 |
Page 133 |
Page 134 |
Page 135 |
Page 136 |
Page 137 |
Page 138 |
Page 139 |
Page 140 |
Page 141 |
Page 142 |
Page 143 |
Page 144 |
Page 145 |
Page 146 |
Page 147 |
Page 148 |
Page 149 |
Page 150 |
Page 151 |
Page 152 |
Page 153 |
Page 154 |
Page 155 |
Page 156 |
Page 157 |
Page 158 |
Page 159 |
Page 160 |
Page 161 |
Page 162 |
Page 163 |
Page 164 |
Page 165