ONTWERP – GRAAD 10 – ONDERWYSERSGIDS 9. Ontwerp in ’n besigheidskonteks: woordelys
Eklekties: kombineer idees, style en smake uit ’n wye en uiteenlopende reeks bronne Emansipasie: vrymaking van regs-, sosiale of politieke beperkinge. Vrymaking van slawerny. Fossielbrandstowwe: natuurlike hulpbronne soos steenkool of gas wat in die geologiese verlede uit die oorblyfsels van lewende organismes gevorm is. Herwinning: om afval in herbruikbare materiaal te omskep Inset: spesifieke weelde-artikels vir die alternatiewe, individualistiese en meer connoisseur-mark, in kleiner volumes gekoop Kernitems: effens ouer teikenmark, sluit meer klassieke items in wat moontlik reeds in die sleutelstrek getoets is en nou in die volgende seisoen herhaal word. Die klant is gereed om die produk te aanvaar Kleinhandel: die verkoop van produkte of goedere aan die publiek in relatief klein hoeveelheid vir gebruik of verbruik eerder as vir herverkoop Meerjarig: hou of bestaan vir ’n lang of klaarblyklik onbeperkte tyd Sleutelitems: die belangrikste items wat jy vir die seisoen nodig het Tendense: tendense gaan oor idees. Dit is gevoelens en gedagtes wat voortspruit uit ’n kultuur wat ’n impak op die wêreld het. Dit is die manier waarop die wêreld dinge sien en sal binne die volgende ses maande tot ’n jaar manifesteer. Die meeste kulture pas hierdie wêreldwye tendense by hulle mark aan en haal daaruit wat hulle kan; hulle pas aan wat toepaslik is. Tendensvoorspelling: tendensvoorspellers verskaf duidelike inligting oor toekomstige tendensskuiwe. Hulle doel is om alle ontwerpbedrywe te verenig sodat alle ontwerpers hulle voorstelle kan gebruik om die rigting te bepaal wat die wêreld inslaan Verbruiker: ’n persoon wat goedere of dienste vir persoonlike gebruik koop Volhoubaarheid: vermoë om teen ’n sekere tempo of op ’n sekere vlak in ekologie te handhaaf, bewaar ’n ekologiese balans deur uitputting van natuurlike hulpbronne te voorkom Volume inset: items wat nie by die kernitems ingesluit is nie as gevolg van ’n hoërisikokwaliteit, maar wat na die bemarkingspan se mening steeds maklik verkoop kan word
10. Algemene woordelys A
Abstrak: iets wat geen visuele verwysing met ’n bestaande opbjek in gemeen het nie kan as abstrak beskou word; deur ’n bestaande objek abstrak te maak, maak jy die objek minder herkenbaar/identifiseerbaar in vergelyking met sy oorspronklike vorm; kan ook verwys na ’n konsep of idee – iets wat nie konkreet is nie Adverteer/advertensie: ontwikkel en geplaas deur ’n advertensie-agentskap namens ’n maatskappy/borg; betaalde formaat wat aangebied word deur ’n geïdentifiseerde borg om sodoende ’n nuwe gebeurtenis, produk of diens bekend te stel; ’n vorm van kommunikasie om potensiële verbruikers te oorreed om ’n bepaalde handelsmerk, produk of diens te koop of meer daarvan gebruik te maak; groot verskeidenheid mediums word gebruik om hierdie boodskappe oor te dra: insluitende tydskrifte, koerante, televisie, radio, advertensieborde, bioskope, videospeletjies en die internet; die doel is om goedere en dienste te verkoop Afro-kam: afro is ’n haarstyl wat soos ’n wolk of ligkrans vertoon en word tradisioneel gedra deur mense wat afstammelinge van Afrika is of deur mense met baie krullerige hare; gedurende die 60’s is hierdie haarstyl gedra as ’n simbool vir “black pride” (swarttrots); die afro-kam is ’n toestel wat gebruik word om die haarstyl te stileer Agtergrond: ’n afdeling in ’n 2D-beeld wat in die verte uitgebeeld word; afdeling of area agter die objek Akromaties: met geen kleur; gekarakteriseer deur swart, grys of wit Analiseer: om iets te bestudeer en te ontleed om dit sodoende te kan verstaan Analogiese kleur: kleure wat langs mekaar op die kleurwiel voorkom, soos rooi langs oranje en blou langs groen; word dikwels saam in kleurskemas gebruik Animasie: die kombinering van ’n reeks individuele prentjies (ook genoem raampies) om ’n tydlyn tot gevolg te hê wat aaneenlopende beweging voorstel; kan beplan en voorgestel word op papier of in digitale formaat Antiek: behoort aan die verre verlede
145
Page 1 |
Page 2 |
Page 3 |
Page 4 |
Page 5 |
Page 6 |
Page 7 |
Page 8 |
Page 9 |
Page 10 |
Page 11 |
Page 12 |
Page 13 |
Page 14 |
Page 15 |
Page 16 |
Page 17 |
Page 18 |
Page 19 |
Page 20 |
Page 21 |
Page 22 |
Page 23 |
Page 24 |
Page 25 |
Page 26 |
Page 27 |
Page 28 |
Page 29 |
Page 30 |
Page 31 |
Page 32 |
Page 33 |
Page 34 |
Page 35 |
Page 36 |
Page 37 |
Page 38 |
Page 39 |
Page 40 |
Page 41 |
Page 42 |
Page 43 |
Page 44 |
Page 45 |
Page 46 |
Page 47 |
Page 48 |
Page 49 |
Page 50 |
Page 51 |
Page 52 |
Page 53 |
Page 54 |
Page 55 |
Page 56 |
Page 57 |
Page 58 |
Page 59 |
Page 60 |
Page 61 |
Page 62 |
Page 63 |
Page 64 |
Page 65 |
Page 66 |
Page 67 |
Page 68 |
Page 69 |
Page 70 |
Page 71 |
Page 72 |
Page 73 |
Page 74 |
Page 75 |
Page 76 |
Page 77 |
Page 78 |
Page 79 |
Page 80 |
Page 81 |
Page 82 |
Page 83 |
Page 84 |
Page 85 |
Page 86 |
Page 87 |
Page 88 |
Page 89 |
Page 90 |
Page 91 |
Page 92 |
Page 93 |
Page 94 |
Page 95 |
Page 96 |
Page 97 |
Page 98 |
Page 99 |
Page 100 |
Page 101 |
Page 102 |
Page 103 |
Page 104 |
Page 105 |
Page 106 |
Page 107 |
Page 108 |
Page 109 |
Page 110 |
Page 111 |
Page 112 |
Page 113 |
Page 114 |
Page 115 |
Page 116 |
Page 117 |
Page 118 |
Page 119 |
Page 120 |
Page 121 |
Page 122 |
Page 123 |
Page 124 |
Page 125 |
Page 126 |
Page 127 |
Page 128 |
Page 129 |
Page 130 |
Page 131 |
Page 132 |
Page 133 |
Page 134 |
Page 135 |
Page 136 |
Page 137 |
Page 138 |
Page 139 |
Page 140 |
Page 141 |
Page 142 |
Page 143 |
Page 144 |
Page 145 |
Page 146 |
Page 147 |
Page 148 |
Page 149 |
Page 150 |
Page 151 |
Page 152 |
Page 153 |
Page 154 |
Page 155 |
Page 156 |
Page 157 |
Page 158 |
Page 159 |
Page 160 |
Page 161 |
Page 162 |
Page 163 |
Page 164 |
Page 165