This content requires Adobe Flash Player version
or later.
Either you do not have Adobe Flash Player installed,
or your version is too old,
or there is a problem with your Flash installation and we were unable to detect it.
6. Praktiese projekte: Bekendstelling van driedimensionele ontwerp: konstruksie van die atrium van die Huis van Sallustius
Die denkbeeldige weergawe van die ingangsportaal of atrium van die Huis van Sallustius in Pompeii toon ’n verskeidenheid items, byvoorbeeld:
Muurskilderye
Dekoratiewe randpatrone
Muurontwerpe
Tafelgerei Meubels
Keramiekteëls Dammetjie vir reënwater Marmerteëls Leerders kan nog ’n paar voorstel, byvoorbeeld klere, binnenshuise ontwerp, argitektoniese ontwerp, ens.