This page contains a Flash digital edition of a book.
ONTWERP – GRAAD 10 – ONDERWYSERSGIDS


kleur vir jou finale oppervlakontwerp lei. Jy moet hierdie geleentheid ten minste gebruik om te verseker dat jou ontwerpidee nie jou finale uitstalling sal oorheers nie. Soos voorheen gemeld, is die rol van hierdie oppervlak om ’n agterdoek te wees, en dit moet dien om jou hele uitstalling te verenig. Elke individuele stuk moet egter steeds op sy eie kan staan en nie tussen ander details verlore raak nie. Jy is dus op soek na ’n goeie balans tussen die agterdoek en die stukke wat jy uitstal. Uiteindelik moet die ontwerp van jou agterdoek jou uitstalling verbeter, en dit nie benadeel nie.


Stap 1: Eers moet daar navorsing gedoen word Skriſtelike navorsing (20 punte)


Onderwerp: Skep ’n gevallestudie oor ’n Suid-Afrikaanse of internasionale ontwerper wat met herwonne materiale werk. Jy mag nie een van die ontwerpers in jou aantekeninge gebruik nie.


’n Goeie keuse kan iemand soos Ryan Frank wees. Daar is baie inligting oor hom op sy webwerf: www. ryanfrank.com, of raadpleeg jou “Making the Difference Trough Design Daily”-handleiding van Woolworths. Natuurlik mag ander handleidings ook gebruik word.


Kies een van die volgende prosesse: A: Skep ’n vraelys wat jy kan e-pos aan die ontwerper op wie jy gaan fokus. Jy moet ook goeie visuele hulpbronne vir jou gevallestudie kry. Wees reguit en noem dit in jou e-pos.


B: Doen navorsing oor ’n ontwerper wat jy op die internet of in interieurtydskriſte soos House & Leisure, Elle Décor, Design Indaba, Visi/boeke in die biblioteek, Exclusive Books, Design Krut Publishing, kry


Lengte: vier getikte bladsye; uitleg moet in kolomme wees.


Uitleg: bestudeer die gevallestudies van Heath Nash, en ander plaaslike ontwerpers in jou aantekening, en gebruik dieselfde uitleg.


• Hulle inspirasie/invloede • Ontwerpproses • Produksietegnieke • Ervaring/blootstelling nasionaal en internasionaal • Aanmoediging vir opkomende ontwerpers? • Waarom hulle werk met die materiale wat hulle kies • Doen ’n deeglike ontleding van jou ontwerper se werk aan die hand van jou beginsels en elemente van ontwerp


• Bibliografie


Onthou: uitleg en aanbieding is baie belangrik. LW: Plagiaat sal swaar gestraf word! Stap 2: Watter soort materiale moet gebruik word? Navorsingstegnieke:


Leerders kan ’n A3-bord maak waarop navorsings- en praktiese materiaal- en tegniek-eksperimentering geplak kan word. Hulle kan die internet gebruik om Google-soektogte vir inligting of tegnieke te doen. Jy sal verstom wees oor die verskeidenheid wat hulle kan kry. Laat hulle ook Oosterse kulture soos die Japannese papierkuns, origami, navors.


Jou beperking vir hierdie projek is dat jy slegs papier en vorms van papier soos karton, muurpapier, verpakkingspapier, koerantpapier, telefoongidspapier mag gebruik. Jy kan verskillende tegnieke en media soos gom of krammetjies gebruik om die papier te heg. Eksperimenteer met lae, weefwerk, breiwerk eerder as om materiale netso te gebruik. Dit moet in A3-grootte aangebied word.


137


Page 1  |  Page 2  |  Page 3  |  Page 4  |  Page 5  |  Page 6  |  Page 7  |  Page 8  |  Page 9  |  Page 10  |  Page 11  |  Page 12  |  Page 13  |  Page 14  |  Page 15  |  Page 16  |  Page 17  |  Page 18  |  Page 19  |  Page 20  |  Page 21  |  Page 22  |  Page 23  |  Page 24  |  Page 25  |  Page 26  |  Page 27  |  Page 28  |  Page 29  |  Page 30  |  Page 31  |  Page 32  |  Page 33  |  Page 34  |  Page 35  |  Page 36  |  Page 37  |  Page 38  |  Page 39  |  Page 40  |  Page 41  |  Page 42  |  Page 43  |  Page 44  |  Page 45  |  Page 46  |  Page 47  |  Page 48  |  Page 49  |  Page 50  |  Page 51  |  Page 52  |  Page 53  |  Page 54  |  Page 55  |  Page 56  |  Page 57  |  Page 58  |  Page 59  |  Page 60  |  Page 61  |  Page 62  |  Page 63  |  Page 64  |  Page 65  |  Page 66  |  Page 67  |  Page 68  |  Page 69  |  Page 70  |  Page 71  |  Page 72  |  Page 73  |  Page 74  |  Page 75  |  Page 76  |  Page 77  |  Page 78  |  Page 79  |  Page 80  |  Page 81  |  Page 82  |  Page 83  |  Page 84  |  Page 85  |  Page 86  |  Page 87  |  Page 88  |  Page 89  |  Page 90  |  Page 91  |  Page 92  |  Page 93  |  Page 94  |  Page 95  |  Page 96  |  Page 97  |  Page 98  |  Page 99  |  Page 100  |  Page 101  |  Page 102  |  Page 103  |  Page 104  |  Page 105  |  Page 106  |  Page 107  |  Page 108  |  Page 109  |  Page 110  |  Page 111  |  Page 112  |  Page 113  |  Page 114  |  Page 115  |  Page 116  |  Page 117  |  Page 118  |  Page 119  |  Page 120  |  Page 121  |  Page 122  |  Page 123  |  Page 124  |  Page 125  |  Page 126  |  Page 127  |  Page 128  |  Page 129  |  Page 130  |  Page 131  |  Page 132  |  Page 133  |  Page 134  |  Page 135  |  Page 136  |  Page 137  |  Page 138  |  Page 139  |  Page 140  |  Page 141  |  Page 142  |  Page 143  |  Page 144  |  Page 145  |  Page 146  |  Page 147  |  Page 148  |  Page 149  |  Page 150  |  Page 151  |  Page 152  |  Page 153  |  Page 154  |  Page 155  |  Page 156  |  Page 157  |  Page 158  |  Page 159  |  Page 160  |  Page 161  |  Page 162  |  Page 163  |  Page 164  |  Page 165