This page contains a Flash digital edition of a book.
ONTWERP – GRAAD 10 – ONDERWYSERSGIDS KWARTAAL 3 KABV


Onderwerp 1 Ontwerpproses en faktore wat die proses beïnvloed Ontwerp in ’n besigheidskonteks (navorsing)


Voorgestelde kontaktyd Drie (3) uur per week vir die eerste vyf weke


Hulpbronne Werkboek Verbruiksgoedere


Inhoud/begrippe/vaardighede Proses: PAT 3 (TAAK 5) [40] Basiese kennis en toepassing van die ontwerpproses • Werk vanaf ’n opdrag • Ondersoek die konteks • Genereer idees en ondersoek verskillende benaderings en metodes • Ondersoek die gebruik van toepaslike materiale en produksietegnieke • Produseer voorbeelde, prototipes of makette • Evalueer die idees wat gegenereer word en kies die beste oplossing Beïnvloedende faktore • Basiese kennis en ’n bewustheid van estetika en funksionaliteit • ’n Bewustheid van verantwoordelike ontwerppraktyk • Basiese tekenvaardighede (kontoer, lyn en toon: ondersoek van verskillende media en gereedskap) Ontwerp in ’n besigheidskonteks (Navorsingsmodule 3) [10] • Fokus vir module 3: Visuele verkope en teikenmarkte – ’n vergelyking tussen twee bekende subkulture (met ander woorde twee verskillende teikenmarkte) volgens kleredragkode, musiek, houding, voor- en afeure. Bespreek die ooreenkomste en verskille.


• Navorsingsvaardighede: Navorsingsuitleg: waarneming, onderhoude en dataontleding inleiding, inhoud/liggaam; gevolgtrekking; en bibliografie


Onderwerp 2 Ontwerpproduksie, tydbestuur en veilig praktyk


Voorgestelde kontaktyd Drie (3) uur per week vir die volgende vyf weke


Hulpbronne Verbruiksgoedere volgens gekose praktiese dissipline


Inhoud/begrippe/vaardighede Ontwerpproduksie (maak en aanbieding van die produk): PAT 3 (TAAK 5) [50] • Bewys en toepassing van die ontwerpproses (Die finale produk moet duidelike bewys lewer van die ontwerpproses en die relevansie daarvan vir die opdrag.)


• Demonstreer ’n basiese bevoegdheid met gekose materiale en tegnieke om ontwerpoplossings te skep • Aanbieding van die ontwerpproduk • Gebruik en bespreking van ontwerpelemente en beginsels in die finale produk, diens of omgewing Tydsbestuur • Selfdissipline • Beplanning, organisasie en bestuur van eie werk • Nakoming van tydskedules Veilige praktyk • Volg te alle tye veilige werkspraktyke wanneer materiale en toerusting gebruik word • ’n Basiese begrip van die gesondheids- en omgewingsimplikasies wat met die gebruik van materiale verband hou


Onderwerp 3 Ontwerpteorie: • ontwerpgeletterdheid • geskiedenis van ontwerp • ontwerp in sosiokulturele/ omgewings- en volhoubare konteks


Voorgestelde kontaktyd Een (1) uur per week plus tuiswerktyd Die volgorde van die onderskeie komponente kan verander word


Hulpbronne TV en DVD-speler/rekenaar en dataprojektor/truprojektor en transparante Handboeke op nasionale goedgekeurde lys en naslaanboeke


Inhoud/begrippe/vaardighede Ontwerp in ’n sosiokulturele/omgewings- en volhoubare konteks (dek AL VIER ontwerpkategorieë in elke geskiedkundige tydperk: Grieks, Romeins, Goties, Renaissance en Barok) • Ontwerp wat tot voordeel van die samelewing en/of die omgewing gebruik word – inleiding tot klassieke ontwerp. Kies ontwerpe uit die antieke Griekse, Romeinse, Gotiese, Renaissance- en Barok-tydperke, byvoorbeeld Visuele Kommunikasie/Inligting – statussimbole in vlae, embleme en heraldiek, visuele verhale vir identifikasie van handel, simbole in argitektuur; Oppervlak – tapisserieë, mosaïek, fresko’s, oppervlakversierings; Produk – pottebakkerswerk/houers, kostuum/kleredrag, juwele, meubels; Omgewing – argitektuur en monumente.


TAAK 6: Teorietoets [50]


94


Page 1  |  Page 2  |  Page 3  |  Page 4  |  Page 5  |  Page 6  |  Page 7  |  Page 8  |  Page 9  |  Page 10  |  Page 11  |  Page 12  |  Page 13  |  Page 14  |  Page 15  |  Page 16  |  Page 17  |  Page 18  |  Page 19  |  Page 20  |  Page 21  |  Page 22  |  Page 23  |  Page 24  |  Page 25  |  Page 26  |  Page 27  |  Page 28  |  Page 29  |  Page 30  |  Page 31  |  Page 32  |  Page 33  |  Page 34  |  Page 35  |  Page 36  |  Page 37  |  Page 38  |  Page 39  |  Page 40  |  Page 41  |  Page 42  |  Page 43  |  Page 44  |  Page 45  |  Page 46  |  Page 47  |  Page 48  |  Page 49  |  Page 50  |  Page 51  |  Page 52  |  Page 53  |  Page 54  |  Page 55  |  Page 56  |  Page 57  |  Page 58  |  Page 59  |  Page 60  |  Page 61  |  Page 62  |  Page 63  |  Page 64  |  Page 65  |  Page 66  |  Page 67  |  Page 68  |  Page 69  |  Page 70  |  Page 71  |  Page 72  |  Page 73  |  Page 74  |  Page 75  |  Page 76  |  Page 77  |  Page 78  |  Page 79  |  Page 80  |  Page 81  |  Page 82  |  Page 83  |  Page 84  |  Page 85  |  Page 86  |  Page 87  |  Page 88  |  Page 89  |  Page 90  |  Page 91  |  Page 92  |  Page 93  |  Page 94  |  Page 95  |  Page 96  |  Page 97  |  Page 98  |  Page 99  |  Page 100  |  Page 101  |  Page 102  |  Page 103  |  Page 104  |  Page 105  |  Page 106  |  Page 107  |  Page 108  |  Page 109  |  Page 110  |  Page 111  |  Page 112  |  Page 113  |  Page 114  |  Page 115  |  Page 116  |  Page 117  |  Page 118  |  Page 119  |  Page 120  |  Page 121  |  Page 122  |  Page 123  |  Page 124  |  Page 125  |  Page 126  |  Page 127  |  Page 128  |  Page 129  |  Page 130  |  Page 131  |  Page 132  |  Page 133  |  Page 134  |  Page 135  |  Page 136  |  Page 137  |  Page 138  |  Page 139  |  Page 140  |  Page 141  |  Page 142  |  Page 143  |  Page 144  |  Page 145  |  Page 146  |  Page 147  |  Page 148  |  Page 149  |  Page 150  |  Page 151  |  Page 152  |  Page 153  |  Page 154  |  Page 155  |  Page 156  |  Page 157  |  Page 158  |  Page 159  |  Page 160  |  Page 161  |  Page 162  |  Page 163  |  Page 164  |  Page 165