This page contains a Flash digital edition of a book.
ONTWERP – GRAAD 10 – ONDERWYSERSGIDS


Vertoon- of uitstallingsontwerp: kan alles insluit met betrekking tot die uitleg van ’n uitstalling, soos Decorex of Design Indaba Expo, tot die ontwerp van individuele spasies binne ’n uitstallingsruimte om die handelsmerk en behoeftes van ’n maatskappye te verteenwoordig in daardie spasie om by die uitleg van die hele uitstalling te pas Visuele letterkunde: die vermoë om gedagtes te interpreteer en transformeer en inligting deur visuele aspekte en simbole te kommunikeer Visuele tekstuur: illusie van teksture op ’n 2D-of 3D-vorm Vlytkuns: aktiwiteit waar iets met die hand gemaak word; vereis sekere vaardighede Volhou (Sustain): om voort te gaan en ’n sekere vlak te behou, sonder om dit permanent te vernietig Volhoubaarheid (Sustainability): die vermoë om ’n sekere vlak of tempo te kan handhaaf Volhoubare ontwerp (Sustainable design): bewaring van ontwerp, produk of boumiddele deur van herwonne en hernubare materiale gebruik te maak Vooraansig: die voorste deel van ’n vorm of die gesig van ’n objek Voorgestelde beweging: skep ’n gevoel van beweging in ’n prent wat nie die vermoë besit om te beweeg nie; verkry deur die wyse waarmee jy die elemente van ontwerp toepas; herhaling van elemente kan dit ook bewerkstellig Voorgestelde lyn, panele, vorms en fatsoene: aan die oog gesuggereer sonder dat dit werklik daar is Voorgestelde spasie: 3D-spasie geprojekteer op ’n 2D-oppervlak; skep die illusie van ’n 3D-spasie al is dit slegs ’n 2D-oppervlak Voorgrond: ’n afdeling in ’n prent (2D) wat die naaste aan die kyker vertoon; afdeling aan die voorkant van die res van die komposisie Voorkoms en gevoel: deel van wat ’n ontwerper probeer weergee om die teikenmark te beïndruk; verwys na die ondervinding en ervaring van die verbruiker terwyl ’n nuutgeskepte leemte gevul word met ’n nuwe produk Voortsetting/oogvlak: die aanhoudende lyn of hoek van een vorm na ’n ander; die kyker se geleidelike oogbewegings deur ’n komposisie Vorm: ’n 3D-figuur; volume en fatsoen van ’n 3D-objek of die illusie daarvan op ’n 2D-oppervlak; die fisiese aspek (nie inhoud) van ’n werk Vormloosheid: afwesige struktuur; het geen definitiewe vorm Vrye vorm: enige onreëlmatige vorm of fatsoen wat in beelde of versierings gevind kan word; geskep deur die vloeiende gekurfde lyne Vryf/wrywing (Frottage): ’n vel papier wat geplaas word op ’n swaar tekstuur of reliëf sodat daar met ’n sagte kryt of potlood op die papier gevryf kan word; metode wat gebruik word om ’n kopie van ’n oppervlak te produseer


W


Waarde: graad van ligtheid en donkerheid Waardekontras: jukstaposisie (langs mekaar plaas) van ligte en donker areas Warm kleure: kleure soos rooi, oranje en geel Werksetiek: die manier waarop jy jouself gedra wanneer jy ’n gegewe taak verrig; die manier waarop jy die taak wat jy moet verrig, organiseer en afhandel


157


Page 1  |  Page 2  |  Page 3  |  Page 4  |  Page 5  |  Page 6  |  Page 7  |  Page 8  |  Page 9  |  Page 10  |  Page 11  |  Page 12  |  Page 13  |  Page 14  |  Page 15  |  Page 16  |  Page 17  |  Page 18  |  Page 19  |  Page 20  |  Page 21  |  Page 22  |  Page 23  |  Page 24  |  Page 25  |  Page 26  |  Page 27  |  Page 28  |  Page 29  |  Page 30  |  Page 31  |  Page 32  |  Page 33  |  Page 34  |  Page 35  |  Page 36  |  Page 37  |  Page 38  |  Page 39  |  Page 40  |  Page 41  |  Page 42  |  Page 43  |  Page 44  |  Page 45  |  Page 46  |  Page 47  |  Page 48  |  Page 49  |  Page 50  |  Page 51  |  Page 52  |  Page 53  |  Page 54  |  Page 55  |  Page 56  |  Page 57  |  Page 58  |  Page 59  |  Page 60  |  Page 61  |  Page 62  |  Page 63  |  Page 64  |  Page 65  |  Page 66  |  Page 67  |  Page 68  |  Page 69  |  Page 70  |  Page 71  |  Page 72  |  Page 73  |  Page 74  |  Page 75  |  Page 76  |  Page 77  |  Page 78  |  Page 79  |  Page 80  |  Page 81  |  Page 82  |  Page 83  |  Page 84  |  Page 85  |  Page 86  |  Page 87  |  Page 88  |  Page 89  |  Page 90  |  Page 91  |  Page 92  |  Page 93  |  Page 94  |  Page 95  |  Page 96  |  Page 97  |  Page 98  |  Page 99  |  Page 100  |  Page 101  |  Page 102  |  Page 103  |  Page 104  |  Page 105  |  Page 106  |  Page 107  |  Page 108  |  Page 109  |  Page 110  |  Page 111  |  Page 112  |  Page 113  |  Page 114  |  Page 115  |  Page 116  |  Page 117  |  Page 118  |  Page 119  |  Page 120  |  Page 121  |  Page 122  |  Page 123  |  Page 124  |  Page 125  |  Page 126  |  Page 127  |  Page 128  |  Page 129  |  Page 130  |  Page 131  |  Page 132  |  Page 133  |  Page 134  |  Page 135  |  Page 136  |  Page 137  |  Page 138  |  Page 139  |  Page 140  |  Page 141  |  Page 142  |  Page 143  |  Page 144  |  Page 145  |  Page 146  |  Page 147  |  Page 148  |  Page 149  |  Page 150  |  Page 151  |  Page 152  |  Page 153  |  Page 154  |  Page 155  |  Page 156  |  Page 157  |  Page 158  |  Page 159  |  Page 160  |  Page 161  |  Page 162  |  Page 163  |  Page 164  |  Page 165