ONTWERP – GRAAD 10 – ONDERWYSERSGIDS Futurisme
Futurisme was ’n kunsbeweging wat aan die begin van die 20ste eeu in Italië ontstaan het. Hoewel ’n ontluikende Futurisme regdeur die baie vroeë jare van die 20ste eeu begin verskyn het, word die 1907-essay Entwurf einer neuen Ästhetik der Tonkunst (Skets van ’n nuwe estetika van musiek) deur die Italiaanse komponis Ferruccio Busoni soms as die ware beginpunt beskou. Futurisme was grootliks ’n Italiaanse en Russiese beweging, hoewel dit ook aanhangers in ander lande soos Engeland gehad het.
C. Direkte toepassing op alledaagse lewe Die rol van tendensvoorspellers
Om begrip van ’n tendensvoorspeller soos Li Edelkoort en die impak op die mark in alle bedrywe te demonstreer, word die volgende as bykomende leesstof vir die onderwyser aanbeveel. Dit kan selfs aan die leerders verskaf word.
Hierdie gevallestudie van Faith Popcorn, ’n tendensvoorspeller, is nogal opwindend, aangesien al die voorspellings wat sy gemaak het, reeds waar geword het. Dit stel die leerders in staat om met jou saam te stem wanneer jy die inhoud verduidelik en dan kan hulle werklik by die inligting aanklank vind.
Faith Popcorn (
www.faithpopcorn.com)
Persoonlike gevallestudie Faith Popcorn
Faith Popcorn was direkteur van kreatiwiteit by ’n reklame- agentskap. Sy het aan die New York-universiteit en New York Hoërskool vir Uitvoerende Kunste gestudeer.
Haar New York-gebaseerde maatskappy, BrainReserve, is geskep om die toekoms van internasionale tendense te voorspel deur data wêreldwyd te versamel. Haar voorspellings word deur groter maatskappye in bemarking gebruik om langtermynpatrone in tendense teenoor kitsgiere te identifiseer.
Dit lyk asof haar voorspellings ’n sukseskoers van 95% het, wat nogal merkwaardig is en haar dus ’n baie betroubare bron maak in terme van toekomsvoorspellings vir maatskappye wat dapper en slim genoeg is om hulle toekoms in haar bekwame hande te plaas.
Faith se groot vyf tendense
Tendense duur ten minste ’n dekade lank. As jy dit aanmekaarvoeg, kry jy ’n duidelike profiel van ons omgewing – nou en in die toekoms. Hier is vyf tendense wat beïnvloed hoe ons leef – volgens Faith Popcorn. 1: Kokonbestaan
Ons het in 1981 die kokonbestaan sien kom, sê sy. Dit was die era van seks, dwelms en rock and roll. Ons het egter geglo dat die toekomstige verbruiker graag met ’n vriendelike pizza in die bed sal wil opkrul, kinders grootmaak, dalk ’n besigheid by die huis begin. As jy toe geluister het, sou jy jou aandag gevestig het op alle huisartikels en huisaflewering, tuindienste, doen-dit-self, kweek van kruie en grootskerm-TV’s vir aanlyn inkopies.
50
Page 1 |
Page 2 |
Page 3 |
Page 4 |
Page 5 |
Page 6 |
Page 7 |
Page 8 |
Page 9 |
Page 10 |
Page 11 |
Page 12 |
Page 13 |
Page 14 |
Page 15 |
Page 16 |
Page 17 |
Page 18 |
Page 19 |
Page 20 |
Page 21 |
Page 22 |
Page 23 |
Page 24 |
Page 25 |
Page 26 |
Page 27 |
Page 28 |
Page 29 |
Page 30 |
Page 31 |
Page 32 |
Page 33 |
Page 34 |
Page 35 |
Page 36 |
Page 37 |
Page 38 |
Page 39 |
Page 40 |
Page 41 |
Page 42 |
Page 43 |
Page 44 |
Page 45 |
Page 46 |
Page 47 |
Page 48 |
Page 49 |
Page 50 |
Page 51 |
Page 52 |
Page 53 |
Page 54 |
Page 55 |
Page 56 |
Page 57 |
Page 58 |
Page 59 |
Page 60 |
Page 61 |
Page 62 |
Page 63 |
Page 64 |
Page 65 |
Page 66 |
Page 67 |
Page 68 |
Page 69 |
Page 70 |
Page 71 |
Page 72 |
Page 73 |
Page 74 |
Page 75 |
Page 76 |
Page 77 |
Page 78 |
Page 79 |
Page 80 |
Page 81 |
Page 82 |
Page 83 |
Page 84 |
Page 85 |
Page 86 |
Page 87 |
Page 88 |
Page 89 |
Page 90 |
Page 91 |
Page 92 |
Page 93 |
Page 94 |
Page 95 |
Page 96 |
Page 97 |
Page 98 |
Page 99 |
Page 100 |
Page 101 |
Page 102 |
Page 103 |
Page 104 |
Page 105 |
Page 106 |
Page 107 |
Page 108 |
Page 109 |
Page 110 |
Page 111 |
Page 112 |
Page 113 |
Page 114 |
Page 115 |
Page 116 |
Page 117 |
Page 118 |
Page 119 |
Page 120 |
Page 121 |
Page 122 |
Page 123 |
Page 124 |
Page 125 |
Page 126 |
Page 127 |
Page 128 |
Page 129 |
Page 130 |
Page 131 |
Page 132 |
Page 133 |
Page 134 |
Page 135 |
Page 136 |
Page 137 |
Page 138 |
Page 139 |
Page 140 |
Page 141 |
Page 142 |
Page 143 |
Page 144 |
Page 145 |
Page 146 |
Page 147 |
Page 148 |
Page 149 |
Page 150 |
Page 151 |
Page 152 |
Page 153 |
Page 154 |
Page 155 |
Page 156 |
Page 157 |
Page 158 |
Page 159 |
Page 160 |
Page 161 |
Page 162 |
Page 163 |
Page 164 |
Page 165