This page contains a Flash digital edition of a book.
ONTWERP – GRAAD 10 – ONDERWYSERSGIDS


Koue kleure: kleure soos variasies van blou en groen Kralewerk: krale wat op ’n 2D-of 3D-oppervlak aangebring word; kralewerk verleen versiering aan die oppervlak; vervaardiging en praktyk van kralewerk Kreatiewe denke: ’n gevorderde manier van dink; moenie net aan die vanselfsprekende dink nie; neem ’n verskeidendheid van maniere en standpunte in ag om die probleem op te los Kreatiewe industrieë: verwys na al die kreatiewe sektore wat in visuele kommunikasie, produkontwerp, oppervlakontwerp en omgewingsontwerp ingesluit word Kreatiewe proses: die fases van kreatiewe ontwerp, soos byvoorbeeld navorsing, eksperimentering, prototipe en nadenke Kreatiewe snellers: iets wat die kreatiewe proses inspireer of aanmoedig Kristallografiese balans: wanneer ’n balans gelyk oor ’n komposisie of oppervlak versprei word; skep ’n visuele gewig of fokus wat deurlopend dieselfde bly ongeag waar jy kyk


L


Lae kleur saturasie: kleure sonder intensiteit; dowwe kleure; baie min van die oorspronklike pigment of kleur wat oorbly Lae reliëf: ’n 3D-vorm wat effens uitgelug word op ’n plat agtergrond. Landskapontwerp: om die landskap van ’n stuk land te ontwerp; kan die uitleg en ontwerp van tuine insluit; die insluiting van ander ontwerpersvoorwerpe soos watervalle en buitelugmeubels, die “buitenhuise”/eksterieure ontwerp en versier van spasies Leefwyses: lewenstyl/die manier waarop jy leef; wat weerspieël word in jou keuse van klere, musiek en ander vorme van vermaak, vervoer, omgewing en meer Leemte: leë spasie; sien ook negatiewe spasie Letterlike interpretasie: wanneer jy iets direk interpreteer; die manier waarop iets deur almal ervaar word; nie ’n abstrakte interpretasie nie Lewenstandaarde: word grotendeels deur jou inkomste bepaal wat bepaal watter leefstyl jy kan bekostig al dan nie; die produkte wat jy koop om jou alledaagse behoeftes te bevredig en om jou lewenstandaard te handhaaf Liniêre perspektief: die gebruik van lyntekeninge om die 3D-eienskappe van ’n voorwerp, gebou en spasies op ’n 2D-oppervlak weer te gee Logo: ’n eenvoudige beeld wat die identiteit van ’n besigheid, produk of maatskappy weerspieël Lyn: element wat verstaan word in terme van lengte en rigting


M


Maak van merke: spontane merke wat op ’n oppervlak aangebring word deur gebruik te maak van enige tekenmateriale; dui niks konkreet aan nie; ’n verskeidenheid tekenmateriale sal verskillende teksture, visuele en liniêre voorkomste bewerkstellig Maket/maquette: ’n model op klein skaal/prototipe van ’n werklike 3D-beeld, gebou of konstruksie Mandala: ’n sirkelvormige rangskikking van geometriese vorms/prente; algemeen gebruik in Hindu en Buddistiese ontwerpe


Mandjies/mandjievleg: proses om plantweefsels (buigbare materiale), soos denneboomstrooi, dierehare, vel, gras, gare en hout te vleg in ’n mandjie- of soortgelyke vorm; gewoonlik geklassifiseer as handewerk; vlegtegnieke is gewoonlik antieke en tradisionele tegnieke wat baie kultuurspesifiek is en van die een geslag na die ander oorgedra word; vaardigheid en praktyk van die maak van mandjies Massa: suggereer gewig of driedimensionele voorwerp of area Massavervaardiging: produkte of voorwerpe in groot hoeveelhede gemaak, gewoonlik deur ’n masjien Mates: grootte en afstand Meerdoelig: iets het meer as een gebruik Mensgemaakte voorwerpe: enige voorwerp wat deur die mens geproduseer word, kan handgemaak of massa geproduseer word deur masjiene


151


Page 1  |  Page 2  |  Page 3  |  Page 4  |  Page 5  |  Page 6  |  Page 7  |  Page 8  |  Page 9  |  Page 10  |  Page 11  |  Page 12  |  Page 13  |  Page 14  |  Page 15  |  Page 16  |  Page 17  |  Page 18  |  Page 19  |  Page 20  |  Page 21  |  Page 22  |  Page 23  |  Page 24  |  Page 25  |  Page 26  |  Page 27  |  Page 28  |  Page 29  |  Page 30  |  Page 31  |  Page 32  |  Page 33  |  Page 34  |  Page 35  |  Page 36  |  Page 37  |  Page 38  |  Page 39  |  Page 40  |  Page 41  |  Page 42  |  Page 43  |  Page 44  |  Page 45  |  Page 46  |  Page 47  |  Page 48  |  Page 49  |  Page 50  |  Page 51  |  Page 52  |  Page 53  |  Page 54  |  Page 55  |  Page 56  |  Page 57  |  Page 58  |  Page 59  |  Page 60  |  Page 61  |  Page 62  |  Page 63  |  Page 64  |  Page 65  |  Page 66  |  Page 67  |  Page 68  |  Page 69  |  Page 70  |  Page 71  |  Page 72  |  Page 73  |  Page 74  |  Page 75  |  Page 76  |  Page 77  |  Page 78  |  Page 79  |  Page 80  |  Page 81  |  Page 82  |  Page 83  |  Page 84  |  Page 85  |  Page 86  |  Page 87  |  Page 88  |  Page 89  |  Page 90  |  Page 91  |  Page 92  |  Page 93  |  Page 94  |  Page 95  |  Page 96  |  Page 97  |  Page 98  |  Page 99  |  Page 100  |  Page 101  |  Page 102  |  Page 103  |  Page 104  |  Page 105  |  Page 106  |  Page 107  |  Page 108  |  Page 109  |  Page 110  |  Page 111  |  Page 112  |  Page 113  |  Page 114  |  Page 115  |  Page 116  |  Page 117  |  Page 118  |  Page 119  |  Page 120  |  Page 121  |  Page 122  |  Page 123  |  Page 124  |  Page 125  |  Page 126  |  Page 127  |  Page 128  |  Page 129  |  Page 130  |  Page 131  |  Page 132  |  Page 133  |  Page 134  |  Page 135  |  Page 136  |  Page 137  |  Page 138  |  Page 139  |  Page 140  |  Page 141  |  Page 142  |  Page 143  |  Page 144  |  Page 145  |  Page 146  |  Page 147  |  Page 148  |  Page 149  |  Page 150  |  Page 151  |  Page 152  |  Page 153  |  Page 154  |  Page 155  |  Page 156  |  Page 157  |  Page 158  |  Page 159  |  Page 160  |  Page 161  |  Page 162  |  Page 163  |  Page 164  |  Page 165