This page contains a Flash digital edition of a book.
ONTWERP – GRAAD 10 – ONDERWYSERSGIDS


b) struktureer ons lewens • tendense en visuele bevoorrading • paaie – ontwerp, ingenieurswese, • inligtingstelsels soos padtekens, aanwysings/kaarte; instruksies en simbole wat verskaf word vir die gebruik van toestelle soos selfone, wasmasjiene, haardroërs, ketels, broodroosters, ens.; naamborde wat by lughawens en winkelsentrums gebruik word (visuele kommunikasie – grafiese ontwerp)


• vervoer – gemak, veiligheid en sekuriteitsmaatreëls word geïnkorporeer en noukeurig in ag geneem wanneer alle tipes vervoer soos motors, 4x4’s, vliegtuie, ens. ontwerp word • stedelike en landskapontwerp (omgewingsontwerp).


c, d) beskerm ons en gee ons gemak • behuising en ander boukonstruksies (omgewingsontwerp – argitektuur, binnenshuise ontwerp – bied beskerming teen die elemente, skep gemak binne werks- en persoonlike ruimtes)


• meubels en toestelle (produkontwerp en meubelontwerp) -- dink aan al die toestelle en ander produkte waarsonder ons nie kan klaarkom nie en wat ons gemaksones daagliks verbeter


• klere, skoene, beskermende klere vir sekere omgewings, sportklere en skoene wat aan ons gemak en beskerming bied in ’n verskeidenheid sportsoorte (produkontwerp – mode- en klere-ontwerp, tekstieltegnologie)


• vervoer – gemak, veiligheid en sekuriteitsmaatreëls word geïnkorporeer en noukeurig in ag geneem wanneer alle tipes vervoer soos motors, 4x4’s, vliegtuie, ens. ontwerp word


e) verskaf aan ons vermaak • oudiovisuele beelde en multimedia, Playstation • animasie/tekenprente soos Madam & Eve (ontwerp deur Stephen Francis en Rico Schacherl)/ Bitterkomix (ontwerp deur Anton Kannemeyer en Conrad Botes)


• TV-beeldsending soos plaaslike produksies, byvoorbeeld Snitch, 7de Laan, Egoli, Isidingo, Carte Blanche, KTV en ander


• radio • teater- en stelontwerp • film, produksieleiers, regisseurs, kreatiewe regisseurs, kostuumontwerpers, teksskrywers, stelontwerpers, lig- en klankingenieurs


• funksiebestuur vir konserte en feeste soos die jaarlikse Loerietoekennings, KKNK, Oppie Koppie, Night Vision, Kaapse Klopse, Up the Creek, Design Indaba


• ontwerp vir laser- en vuurwerkvertonings, byvoorbeeld die jaarlikse Symphony of Fire-geleentheid wat by die V&A Waterfront in Kaapstad aangebied word


• musiekvideo’s • lyfuns, verhoog- en spesiale-effekte-grimering – dink aan die spanne wat gewoonlik verantwoordelik is vir die ontwerp van die kostuums vir openingseremonies soos die rugby-, krieket- en sokkerwêreldbeker, asook die rol van die choreograaf en projekbestuurder van hierdie reusegeleenthede


• verken die posbeskrywing van die kreatiewe denker agter ’n projekbestuurder • dobbelmasjiene by casino’s en ander dobbeltoerusting en speletjies • speelgoed en speletjies vir alle ouderdomme.


f) kommunikeer maatskaplike kwessies en bewustheidsveldtogte • agentskappe/ontwerpers van veldtogte wat maatskaplike en omgewingskwessies kommunikeer, byvoorbeeld Love Life, vigs, elektrisiteitsdiefstal, mishandeling van vroue en kinders, misdaad, ry veilig- veldtog, alkoholmisbruik, dieremishandeling en roof van musiek en films


• bewusmakingsveldtogte soos Design Indaba vir die bewustheid en belangrikheid van die ontwerp-/ kreatiewe bedryf, SAID, Robbeneiland se korporatiewe identiteit/handelsmerkgewing en die Trots Suid- Afrikaans-veldtog (skep trots op en bewustheid van Suid-Afrikaanse produkte teenoor Amerikaanse/ Europese produkte) – ontwerp deur Enterprise IG; ontwerp en publisiteit ten opsigte van die nuwe volkslied en Suid-Afrikaanse vlag om bewustheid en nasionale trots te skep en die nuwe demokrasie te weerspieël


• SATOUR (SA Toerisme) – logo en bemarkingsveldtog in die gedrukte media, TV, radio en film om dit wat Suid-Afrika aanbied internasionaal te bemark


• SAA se nuwe bemarkingsveldtog en handelsmerkgewing (om ’n nasie se handelsmerk te vestig) 16


Page 1  |  Page 2  |  Page 3  |  Page 4  |  Page 5  |  Page 6  |  Page 7  |  Page 8  |  Page 9  |  Page 10  |  Page 11  |  Page 12  |  Page 13  |  Page 14  |  Page 15  |  Page 16  |  Page 17  |  Page 18  |  Page 19  |  Page 20  |  Page 21  |  Page 22  |  Page 23  |  Page 24  |  Page 25  |  Page 26  |  Page 27  |  Page 28  |  Page 29  |  Page 30  |  Page 31  |  Page 32  |  Page 33  |  Page 34  |  Page 35  |  Page 36  |  Page 37  |  Page 38  |  Page 39  |  Page 40  |  Page 41  |  Page 42  |  Page 43  |  Page 44  |  Page 45  |  Page 46  |  Page 47  |  Page 48  |  Page 49  |  Page 50  |  Page 51  |  Page 52  |  Page 53  |  Page 54  |  Page 55  |  Page 56  |  Page 57  |  Page 58  |  Page 59  |  Page 60  |  Page 61  |  Page 62  |  Page 63  |  Page 64  |  Page 65  |  Page 66  |  Page 67  |  Page 68  |  Page 69  |  Page 70  |  Page 71  |  Page 72  |  Page 73  |  Page 74  |  Page 75  |  Page 76  |  Page 77  |  Page 78  |  Page 79  |  Page 80  |  Page 81  |  Page 82  |  Page 83  |  Page 84  |  Page 85  |  Page 86  |  Page 87  |  Page 88  |  Page 89  |  Page 90  |  Page 91  |  Page 92  |  Page 93  |  Page 94  |  Page 95  |  Page 96  |  Page 97  |  Page 98  |  Page 99  |  Page 100  |  Page 101  |  Page 102  |  Page 103  |  Page 104  |  Page 105  |  Page 106  |  Page 107  |  Page 108  |  Page 109  |  Page 110  |  Page 111  |  Page 112  |  Page 113  |  Page 114  |  Page 115  |  Page 116  |  Page 117  |  Page 118  |  Page 119  |  Page 120  |  Page 121  |  Page 122  |  Page 123  |  Page 124  |  Page 125  |  Page 126  |  Page 127  |  Page 128  |  Page 129  |  Page 130  |  Page 131  |  Page 132  |  Page 133  |  Page 134  |  Page 135  |  Page 136  |  Page 137  |  Page 138  |  Page 139  |  Page 140  |  Page 141  |  Page 142  |  Page 143  |  Page 144  |  Page 145  |  Page 146  |  Page 147  |  Page 148  |  Page 149  |  Page 150  |  Page 151  |  Page 152  |  Page 153  |  Page 154  |  Page 155  |  Page 156  |  Page 157  |  Page 158  |  Page 159  |  Page 160  |  Page 161  |  Page 162  |  Page 163  |  Page 164  |  Page 165