This page contains a Flash digital edition of a book.
ONTWERP – GRAAD 10 – ONDERWYSERSGIDS


115


ASSESSERING: Analitiese rubriek (Aktiwiteit 6): ONDERWERP 1 en ONDERWERP 2 Kriteria


Nie bereik nie 0 – 29%


Die leerder verstaan en interpreteer die opdrag


Die leerder demonstreer bekwaamheid met die gebruik van die materiale


Die leerder demonstreer konstruksie- vaardighede


Die leerder gebruik ontwerpelemente en -beginsels


Die leerder bied ’n ontwerpoplossing aan en kommunikeer dit


Die leerder verstaan en interpreteer glad nie die opdrag nie


Die leerder demonstreer geen bekwaamheid met die gebruik van die materiale nie


Die leerder demonstreer geen konstruksie- vaardighede nie


Die leerder gebruik geen ontwerpelemente en -beginsels nie


Die leerder bied nie ’n ontwerpoplossing aan nie en kommunikeer dit nie


Summatiewe persentasie: Kommentaar:


Basies 30 – 39%


Die leerder verstaan en interpreteer die opdrag op ’n basiese vlak


Die leerder demonstreer bekwaamheid met die gebruik van die materiale op basiese vlak


Die leerder demonstreer basiese konstruksie- vaardighede


Die leerder gebruik baie basiese ontwerpelemente en -beginsels


Die leerder bied ’n ontwerpoplossing aan en kommunikeer dit op ’n basiese vlak


Gemiddeld 40 – 49%


Die leerder verstaan en interpreteer die opdrag gedeeltelik


Die leerder demonstreer gedeeltelike bekwaamheid met die gebruik van die materiale


Die leerder demonstreer gedeeltelike konstruksie- vaardighede


Die leerder gebruik ’n paar ontwerpelemente en -beginsels


Die leerder bied ’n gedeeltelike ontwerpoplossing aan en kommunikeer dit


Voldoende 50 – 59%


Die leerder verstaan en interpreteer die opdrag voldoende


Die leerder demonstreer voldoende bekwaamheid met die gebruik van die materiale


Die leerder demonstreer voldoende konstruksie- vaardighede


Die leerder


gebruik voldoende ontwerpelemente en -beginsels


Die leerder bied ’n


ontwerpoplossing aan en kommunikeer dit voldoende


Bevredigend 60 – 69%


Die leerder verstaan en interpreteer die opdrag bevredigend


Die leerder


demonstreer bevredigende bekwaamheid met die gebruik van die materiale


Die leerder demonstreer bevredigende konstruksie- vaardighede


Die leerder gebruik bevredigende ontwerpelemente en -beginsels


Die leerder bied ’n bevredigende ontwerpoplossing aan en kommunikeer dit


Verdienstelik 70 – 79%


Die leerder verstaan en interpreteer die opdrag goed


Die leerder demonstreer goeie bekwaamheid met die gebruik van die materiale


Die leerder demonstreer goeie konstruksie- vaardighede


Die leerder gebruik ontwerpelemente en -beginsels goed


Die leerder


bied ’n goeie ontwerpoplossing aan en kommunikeer dit


Uitmuntend 80 – 100%


Die leerder verstaan en interpreteer die opdrag uiters goed


Die leerder demonstreer uitstekende bekwaamheid met die gebruik van die materiale


Die leerder demonstreer uitstekende konstruksie- vaardighede


Die leerder gebruik ontwerpelemente en -beginsels uitstekend


Die leerder bied ’n uitstekende ontwerpoplossing aan en kommunikeer dit


Page 1  |  Page 2  |  Page 3  |  Page 4  |  Page 5  |  Page 6  |  Page 7  |  Page 8  |  Page 9  |  Page 10  |  Page 11  |  Page 12  |  Page 13  |  Page 14  |  Page 15  |  Page 16  |  Page 17  |  Page 18  |  Page 19  |  Page 20  |  Page 21  |  Page 22  |  Page 23  |  Page 24  |  Page 25  |  Page 26  |  Page 27  |  Page 28  |  Page 29  |  Page 30  |  Page 31  |  Page 32  |  Page 33  |  Page 34  |  Page 35  |  Page 36  |  Page 37  |  Page 38  |  Page 39  |  Page 40  |  Page 41  |  Page 42  |  Page 43  |  Page 44  |  Page 45  |  Page 46  |  Page 47  |  Page 48  |  Page 49  |  Page 50  |  Page 51  |  Page 52  |  Page 53  |  Page 54  |  Page 55  |  Page 56  |  Page 57  |  Page 58  |  Page 59  |  Page 60  |  Page 61  |  Page 62  |  Page 63  |  Page 64  |  Page 65  |  Page 66  |  Page 67  |  Page 68  |  Page 69  |  Page 70  |  Page 71  |  Page 72  |  Page 73  |  Page 74  |  Page 75  |  Page 76  |  Page 77  |  Page 78  |  Page 79  |  Page 80  |  Page 81  |  Page 82  |  Page 83  |  Page 84  |  Page 85  |  Page 86  |  Page 87  |  Page 88  |  Page 89  |  Page 90  |  Page 91  |  Page 92  |  Page 93  |  Page 94  |  Page 95  |  Page 96  |  Page 97  |  Page 98  |  Page 99  |  Page 100  |  Page 101  |  Page 102  |  Page 103  |  Page 104  |  Page 105  |  Page 106  |  Page 107  |  Page 108  |  Page 109  |  Page 110  |  Page 111  |  Page 112  |  Page 113  |  Page 114  |  Page 115  |  Page 116  |  Page 117  |  Page 118  |  Page 119  |  Page 120  |  Page 121  |  Page 122  |  Page 123  |  Page 124  |  Page 125  |  Page 126  |  Page 127  |  Page 128  |  Page 129  |  Page 130  |  Page 131  |  Page 132  |  Page 133  |  Page 134  |  Page 135  |  Page 136  |  Page 137  |  Page 138  |  Page 139  |  Page 140  |  Page 141  |  Page 142  |  Page 143  |  Page 144  |  Page 145  |  Page 146  |  Page 147  |  Page 148  |  Page 149  |  Page 150  |  Page 151  |  Page 152  |  Page 153  |  Page 154  |  Page 155  |  Page 156  |  Page 157  |  Page 158  |  Page 159  |  Page 160  |  Page 161  |  Page 162  |  Page 163  |  Page 164  |  Page 165