ONTWERP – GRAAD 10 – ONDERWYSERSGIDS D
Dekoratiewe ontwerp: wanneer die hoofdoelstelling vir die aanwend van enige ontwerptegniek is om ’n oppervlak, produk of spasie te versier Diagonale lyne: lyne wat van links onder na regs bo en andersom loop Digitale ontwerp/media: druk, televisie, film en video, internet, animasie Dimensies: enige tipe afmeting (hoogte, breedte, lengte, dikte, ensovoorts), kan verwys na spasie of tyd; die dimensies van ’n objek kan 2-dimensioneel (plat of die illusie dat dit plat is) wees of 3-dimensioneel (kan beweeg of die illusie skep dat dit beweeg) Dinamiese beweging: die oog beweeg gemaklik van die een area na die volgende; word bewerkstellig deur die gebruik van aaneenlopende lyne, fatsoen, tekstuur of geleidelike verandering van kleur en vorm Dinamiese vorm: gee ’n sin van beweging of verandering Distorsie/versteuring: uit normale fatsoen uit; wanneer die oorspronklike vorm, objek, prent, klank of idee verander Dominering: wanneer een voorwerp ’n ander in ’n ontwerp domineer, byvoorbeeld groot versus klein, tekstuur versus gewoon, helder versus dof, ens. Driedimensioneel: objek wat diepte, hoogte, lengte en wydte het en van alle hoeke (bo, onder, sywaarts en van agter af) bekyk kan word; persoon kan om dit stap
E
Eenheid: versameling en plasing van vorms, kleure, teksture, lyne, konsepte of objekte wat ooreenstemmende kwaliteite besit sodat die projek soos ’n saamgestelde geheel voel Eenpunt perspektief: om ’n 3D-objek uit te beeld deur die tekening daarvan op ’n 2D-oppervlak; lyne beweeg weg van die kyker en ontmoet by een fokuspunt op die horison (verdwyningspunt) Eklekties: ’n kombinasie van verskillende style, idees, smaak; eklektiese style wat byvoorbeeld gebruik word in binnehuiseversiering, argitektuur en die mode-industrie Ekspressief: ’n energieke en somtyds sterk kwaliteit van lyn, vorm, tekstuur en kleur wat ’n sekere sterk emosie en gevoel weerspieël Elemente van ontwerp: jou ontwerpersbestanddele: lyn, vorm, tekstuur, kleur, toonwaarde Elimineer: verwyder of wegneem Elite: behoort tot ’n groep mense met voorregte wat ander nie het nie; aansienlikes Emansipasie/vrywaring: die bevryding van wetlike-, sosiale- of politieke beperkings; vrymaking van slawe Entrepreneurs: dinamiese persoonlikheid; iemand wat ’n nuwe risiko, uitdaging of inisiatief of ondernemingsgees op hom of haarself neem en volle verantwoordelikheid vir die uitkoms aanvaar; besit die gawe om besigheids- ooreenkomste op te stel sodat wins gemaak word Ergonomies/ergonomika: ’n kombinasie van wetenskaplike analise van die mensdom om te bepaal hoe ons funksioneer; metodes en omstandighede wat in ag geneem word wanneer ’n verskeidenheid produkte en toerusting ontwerp word wat ons gesondheid, veiligheid en welstand kan bevorder of beïnvloed; ontwerp volgens menslike behoeftes; studie van die menslike fisiese verhouding met hul lewende omgewing; studie wat handel oor hoe om verbruikersvriendelike produkte te ontwerp Esteties aangenaam/estetika: skoonheid wat deur die kyker ervaar word; pragtig en visueel aangenaam; wanneer iets gekategoriseer word volgens skoonheid, word dit vanuit ’n estetiese oogpunt beskou Estetika: ’n studie van kuns en teorie oor die natuur en waardering van skoonheid Evaluasie: om die waarde van iets volgens bepaalde kriteria te skat Evaluering: om verbeterings voor te stel en te analiseer om sodoende die beste ontwerpoplossing te bewerkstellig
F
Figuur/gegrond: gebruik van 2-dimensionele terme; verhouding tussen die voorgrond (figuur) en die agtergrond/ spasie rondom; sien ook negatiewe teenoor positiewe spasie
147
Page 1 |
Page 2 |
Page 3 |
Page 4 |
Page 5 |
Page 6 |
Page 7 |
Page 8 |
Page 9 |
Page 10 |
Page 11 |
Page 12 |
Page 13 |
Page 14 |
Page 15 |
Page 16 |
Page 17 |
Page 18 |
Page 19 |
Page 20 |
Page 21 |
Page 22 |
Page 23 |
Page 24 |
Page 25 |
Page 26 |
Page 27 |
Page 28 |
Page 29 |
Page 30 |
Page 31 |
Page 32 |
Page 33 |
Page 34 |
Page 35 |
Page 36 |
Page 37 |
Page 38 |
Page 39 |
Page 40 |
Page 41 |
Page 42 |
Page 43 |
Page 44 |
Page 45 |
Page 46 |
Page 47 |
Page 48 |
Page 49 |
Page 50 |
Page 51 |
Page 52 |
Page 53 |
Page 54 |
Page 55 |
Page 56 |
Page 57 |
Page 58 |
Page 59 |
Page 60 |
Page 61 |
Page 62 |
Page 63 |
Page 64 |
Page 65 |
Page 66 |
Page 67 |
Page 68 |
Page 69 |
Page 70 |
Page 71 |
Page 72 |
Page 73 |
Page 74 |
Page 75 |
Page 76 |
Page 77 |
Page 78 |
Page 79 |
Page 80 |
Page 81 |
Page 82 |
Page 83 |
Page 84 |
Page 85 |
Page 86 |
Page 87 |
Page 88 |
Page 89 |
Page 90 |
Page 91 |
Page 92 |
Page 93 |
Page 94 |
Page 95 |
Page 96 |
Page 97 |
Page 98 |
Page 99 |
Page 100 |
Page 101 |
Page 102 |
Page 103 |
Page 104 |
Page 105 |
Page 106 |
Page 107 |
Page 108 |
Page 109 |
Page 110 |
Page 111 |
Page 112 |
Page 113 |
Page 114 |
Page 115 |
Page 116 |
Page 117 |
Page 118 |
Page 119 |
Page 120 |
Page 121 |
Page 122 |
Page 123 |
Page 124 |
Page 125 |
Page 126 |
Page 127 |
Page 128 |
Page 129 |
Page 130 |
Page 131 |
Page 132 |
Page 133 |
Page 134 |
Page 135 |
Page 136 |
Page 137 |
Page 138 |
Page 139 |
Page 140 |
Page 141 |
Page 142 |
Page 143 |
Page 144 |
Page 145 |
Page 146 |
Page 147 |
Page 148 |
Page 149 |
Page 150 |
Page 151 |
Page 152 |
Page 153 |
Page 154 |
Page 155 |
Page 156 |
Page 157 |
Page 158 |
Page 159 |
Page 160 |
Page 161 |
Page 162 |
Page 163 |
Page 164 |
Page 165