ONTWERP – GRAAD 10 – ONDERWYSERSGIDS Dienste
* Bykomende leeswerk: Woolworths, “Making the Difference Trough Design Daily”-hulpbronhandleiding Lees oor die Playpump en die opwenradio en -flitslig. Hierdie produkte is voorbeelde van goedkoop ontwerpoplossings wat lewensgehalte verbeter en almal deur Suid-Afrikaanse ontwerpers ontwerp is. Kyk of die leerders kan identifiseer watter basiese menslike behoeſtes deur hierdie voorbeelde bevredig word.
Stelsels en prosesse Wetenskap en tegnologie is nog altyd geïdentifiseer as hoë prioriteite in ons onderwysstelsel – die antwoord op ’n beter toekoms. Dit is duidelik dat ontwerp nie as ’n geïntegreerde deel van wetenskap en tegnologie beskou word nie. Alle prosesse in tegnologie en wetenskap moet gedryf word deur die ontwerpproses, wat konseptuele, kreatiewe en innoverende en probleemoplossingsvaardighede benut, ongeag die aard van die produk, stelsel of taak. Suné Stassen Kreatiewe Konsultant en Ontwerpaktivis
Ander verwysings na en voorbeelde van stelsels en prosesse: • Uitleg van vervoer vir 2010 Sokker Wêreldbeker. • Bus- en treinroetes vir openbare vervoer. • Inboekstelsels by die lughawe. • Landbou – alle landbou- (boerdery-) aktiwiteite moet stelsels en prosesse in plek hê om hulle produksieproses vaartbelyn te maak.
• Alle fabrieke waar groot en klein hoeveelhede geproduseer word, moet die doeltreffendste stelsels en prosesse gebruik om die produksieproses vaartbelyn te maak sodat hulle finansieel lewensvatbare en gehalteprodukte kan lewer. Dit is ongelukkig nie altyd die geval nie. Die toenemende indiensneming van kreatiewe, innoverende, probleemoplossende denkers kan net tot voordeel van die maatskappy, die kliënte/ teikenmark wees en moet uiteindelik ’n impak op ’n bestendige groei en finansiële wins hê. Dit sal ’n regstreekse invloed op die ontwikkeling van ’n volhoubare ekonomie hê.
Omgewings Ons omgewing word bepaal deur die land waar ons woon, ons kultuur, tradisies, persoonlike oortuigings, opvoeding, persoonlike smaak, styl, tendense, ens.
Ons kan nie ons kultuur en tradisie verander nie, maar ons kan in ’n sekere mate besluit waar ons wil woon, hoe ons wil leef, en persoonlike besluite neem oor die produkte waarmee ons onsself omring, die klere wat ons dra, waar ons kos koop, ens. Al hierdie elemente het ’n direkte invloed op die fisiese en estetiese voorkoms van ons onmiddellike omgewing. Ons is dus voortdurend besig met die ontwerp en skep van ons eie omgewing.
Ander vorms van omgewings: werkplekke; skoolomgewing en tersiêre instellings; biblioteke; teaters soos Kunstekaap, die Teatro by Monte Casino, die Baxter-teater, opelugteaters; rugby- en sokkerstadions; winkelsentrums, ens.
Aktiwiteit 5 Gebruik dieselfde lyste as wat in Aktiwiteit 3 en 4 verskaf is en motiveer die leerders om die inhoud/ onderwerp van die prente (prent 1–33) beter te bestudeer.
Vra die leerders om die lyste wat vir Aktiwiteit 3 en 4 verskaf word, te gebruik om hulle te help om die inhoud of onderwerp te klassifiseer aan die hand van die afdelings wat in albei hierdie aktiwiteite gelys word (sien lyste op volgende bladsy). Hierdie klassifikasie sal die rol beklemtoon wat elke produk speel wat in die prente aangedui word, en die behoeſtes wat dit in ons daaglikse lewens vervul. Vra dan die leerders om hulle klassifikasie aan te dui en dit te omkring op die rooster wat verskaf word. Jy kan die aktiwiteit as die grondslag vir ’n klasbespreking gebruik.
18
Page 1 |
Page 2 |
Page 3 |
Page 4 |
Page 5 |
Page 6 |
Page 7 |
Page 8 |
Page 9 |
Page 10 |
Page 11 |
Page 12 |
Page 13 |
Page 14 |
Page 15 |
Page 16 |
Page 17 |
Page 18 |
Page 19 |
Page 20 |
Page 21 |
Page 22 |
Page 23 |
Page 24 |
Page 25 |
Page 26 |
Page 27 |
Page 28 |
Page 29 |
Page 30 |
Page 31 |
Page 32 |
Page 33 |
Page 34 |
Page 35 |
Page 36 |
Page 37 |
Page 38 |
Page 39 |
Page 40 |
Page 41 |
Page 42 |
Page 43 |
Page 44 |
Page 45 |
Page 46 |
Page 47 |
Page 48 |
Page 49 |
Page 50 |
Page 51 |
Page 52 |
Page 53 |
Page 54 |
Page 55 |
Page 56 |
Page 57 |
Page 58 |
Page 59 |
Page 60 |
Page 61 |
Page 62 |
Page 63 |
Page 64 |
Page 65 |
Page 66 |
Page 67 |
Page 68 |
Page 69 |
Page 70 |
Page 71 |
Page 72 |
Page 73 |
Page 74 |
Page 75 |
Page 76 |
Page 77 |
Page 78 |
Page 79 |
Page 80 |
Page 81 |
Page 82 |
Page 83 |
Page 84 |
Page 85 |
Page 86 |
Page 87 |
Page 88 |
Page 89 |
Page 90 |
Page 91 |
Page 92 |
Page 93 |
Page 94 |
Page 95 |
Page 96 |
Page 97 |
Page 98 |
Page 99 |
Page 100 |
Page 101 |
Page 102 |
Page 103 |
Page 104 |
Page 105 |
Page 106 |
Page 107 |
Page 108 |
Page 109 |
Page 110 |
Page 111 |
Page 112 |
Page 113 |
Page 114 |
Page 115 |
Page 116 |
Page 117 |
Page 118 |
Page 119 |
Page 120 |
Page 121 |
Page 122 |
Page 123 |
Page 124 |
Page 125 |
Page 126 |
Page 127 |
Page 128 |
Page 129 |
Page 130 |
Page 131 |
Page 132 |
Page 133 |
Page 134 |
Page 135 |
Page 136 |
Page 137 |
Page 138 |
Page 139 |
Page 140 |
Page 141 |
Page 142 |
Page 143 |
Page 144 |
Page 145 |
Page 146 |
Page 147 |
Page 148 |
Page 149 |
Page 150 |
Page 151 |
Page 152 |
Page 153 |
Page 154 |
Page 155 |
Page 156 |
Page 157 |
Page 158 |
Page 159 |
Page 160 |
Page 161 |
Page 162 |
Page 163 |
Page 164 |
Page 165