ONTWERP – GRAAD 10 – ONDERWYSERSGIDS
Menslike behoeftes: menslike behoeftes kan bestaan uit die basiese behoeftes soos kos, lopende water, klere en mediese sorg tot meer komplekse behoeftes soos tegnologie, telekommunikasie, vervoer, vermaak, ens. Metode van konstruksie: die manier (stappe wat gevolg word) en die metode wat gebruik sal word om iets te bou of te produseer Metodologie: die wyse waarop ons weet wat ons weet; die manier waarmee ’n idee of probleem aangepak word; verwys na die korrekte en voorgestelde metode vir leer en onderrig Meubelontwerp: die ontwerp van meubelstukke soos stoele, beddens, kaste, tafels, die inkorporering van ergonomie (sien definisie onder ergonomies) is belangrik om tred te hou met die gemak en met menslike behoeftes; industriële- en binnehuise-ontwerpers spesialiseer soms in hierdie sektor Middelgrond: afdeling soos in ’n 2D-beeld wat tussen die voorgrond en agtergrond geplaas is Modelering: die skepping en vorming van ’n objek deur die gebruik van buigbare materiaal soos klei Modeontwerp: die ontwerp van klerasie en bybehore soos skoene, hoede, onderklere, ens. vir alledaagse gebruik Modulasie: ’n maklike en geleidelike verandering Monochromaties: kleurskema wat ontwikkel vanuit die verheldering en verdonkering van ’n enkele kleur of skakering; die gebruik van kleure met ’n noue verband; ontstaan vanuit dieselfde kleur, maar toon ’n variasie van waarde (ligter of donkerder) van dieselfde kleur en het ’n aantal verwante kleure tot gevolg Monteer: om jou kunswerk op ’n sterker oppervlak, soos byvoorbeeld karton, te plaas om jou in staat te stel om jou werk te kan raam vir uitstallingsdoeleindes; die montering word aan die agterkant van die kunswerk geheg om ’n sigbare raam om die kunswerk te laat Mosaïek: gebreekte teëls of soortgelyke materiale wat gekombineer word om patrone/ontwerpe op 2D-of 3D-oppervlaktes aan te bring; geset in sement of pleister; word as versiering of dekorasie aangewend Motief: dominante tema of hoofgedeelte van ’n ontwerp; ingebou of komposisie; individuele element/simbool wat herhaaldelik deur die ontwerp gebruik word Motorindustrie: ontwikkeling en ontwerp van die voorkoms van voertuie soos motorfietse, vragmotors, busse, ensovoorts; neem ergonomika in aanmerking sodat basiese menslike behoeftes, gerief, funksionaliteit en veiligheid van elke voertuig nagekom word Multikulturalisme: inkorporeer die invloede en beelde van verskeie kulture Multimedia: die gebruik van ’n verskeidenheid aantal maniere om inligting oor te dra en inhoud soos animasie, teks, grafieke, video, ensovoorts te benut met die doel om mense te vermaak; verwys ook na die elektroniese media wat multimedia stoor en gebruik word om multimedia te ervaar Muurverf: ’n ontwerp wat op die oppervlakte van ’n muur aangebring word
N
Negatiewe vorm/spasie: die spasie rondom die werklike vorm of voorwerp wat nie beset is nie; die ‘grond’ in ’n ‘figuur-grond’ verhouding; die afdeling wat nie beïnvloed en deur die vorm beheer word nie Neutrale kleure: verwys in die algemeen na die gebruik van nie-kleure of swart, wit en grys en alle skakerings tussenin; besit ’n baie lae vlak van saturasie Nie-figuurlik: onherkenbare vorms met ’n onnatuurlike interpretasie Nuttige produkte: bruikbare produkte
O
Observatoriese tekeningsvaardighede: vaardighede wat geleer word tydens die observasie van ’n objek, figuur of plek tydens die aktiwiteit of die maak van ’n skets Omgewingsbewaring (ekologie): die bewaring van ’n ekologiese balans deur die uitputting van natuurlike hulpbronne te vermy
Omgewingsontwerp: verwys na al die ontwerpsektore wat verantwoordelik is vir die onstaan van die omgewing waarin ons leef, byvoorbeeld argitektuur, binnehuisversierders en ontwerpers, teater en dekorontwerpers, funksie- ontwerpers, stedelike en landskapontwerpers ens.
152
Page 1 |
Page 2 |
Page 3 |
Page 4 |
Page 5 |
Page 6 |
Page 7 |
Page 8 |
Page 9 |
Page 10 |
Page 11 |
Page 12 |
Page 13 |
Page 14 |
Page 15 |
Page 16 |
Page 17 |
Page 18 |
Page 19 |
Page 20 |
Page 21 |
Page 22 |
Page 23 |
Page 24 |
Page 25 |
Page 26 |
Page 27 |
Page 28 |
Page 29 |
Page 30 |
Page 31 |
Page 32 |
Page 33 |
Page 34 |
Page 35 |
Page 36 |
Page 37 |
Page 38 |
Page 39 |
Page 40 |
Page 41 |
Page 42 |
Page 43 |
Page 44 |
Page 45 |
Page 46 |
Page 47 |
Page 48 |
Page 49 |
Page 50 |
Page 51 |
Page 52 |
Page 53 |
Page 54 |
Page 55 |
Page 56 |
Page 57 |
Page 58 |
Page 59 |
Page 60 |
Page 61 |
Page 62 |
Page 63 |
Page 64 |
Page 65 |
Page 66 |
Page 67 |
Page 68 |
Page 69 |
Page 70 |
Page 71 |
Page 72 |
Page 73 |
Page 74 |
Page 75 |
Page 76 |
Page 77 |
Page 78 |
Page 79 |
Page 80 |
Page 81 |
Page 82 |
Page 83 |
Page 84 |
Page 85 |
Page 86 |
Page 87 |
Page 88 |
Page 89 |
Page 90 |
Page 91 |
Page 92 |
Page 93 |
Page 94 |
Page 95 |
Page 96 |
Page 97 |
Page 98 |
Page 99 |
Page 100 |
Page 101 |
Page 102 |
Page 103 |
Page 104 |
Page 105 |
Page 106 |
Page 107 |
Page 108 |
Page 109 |
Page 110 |
Page 111 |
Page 112 |
Page 113 |
Page 114 |
Page 115 |
Page 116 |
Page 117 |
Page 118 |
Page 119 |
Page 120 |
Page 121 |
Page 122 |
Page 123 |
Page 124 |
Page 125 |
Page 126 |
Page 127 |
Page 128 |
Page 129 |
Page 130 |
Page 131 |
Page 132 |
Page 133 |
Page 134 |
Page 135 |
Page 136 |
Page 137 |
Page 138 |
Page 139 |
Page 140 |
Page 141 |
Page 142 |
Page 143 |
Page 144 |
Page 145 |
Page 146 |
Page 147 |
Page 148 |
Page 149 |
Page 150 |
Page 151 |
Page 152 |
Page 153 |
Page 154 |
Page 155 |
Page 156 |
Page 157 |
Page 158 |
Page 159 |
Page 160 |
Page 161 |
Page 162 |
Page 163 |
Page 164 |
Page 165